Mabel Malberbe het in 1912 die Afrikaans-Hollandse Leesunie in Pretoria gestig, en in 1940 het die Mabel Malherbe Leeskring ontstaan omdat die Leesunie nie meer lede kon aanvaar nie.
Soekresultate vir: knysna
Nog ʼn Ikeys-student deur haai aangeval
ʼn 19-jarige student van die Universiteit van Kaapstad is Saterdag by Buffelsbaai tussen Knysna en Sedgefield deur ʼn haai aangeval.
Foto’s: Haai val jong man aan by Plet-see
Die 23-jarige Dylan Reddering is Vrydagmiddag deur ʼn haai aangeval by Look-out-strand in Plettenbergbaai.
Man in hof vir kinderpornografie; polisie waarsku ouers
ʼn 37-jarige man van Plettenbergbaai in die Wes-Kaap, het Woensdag in die streekhof in Knysna verskyn op aanklagte van die besit en verspreiding van kinderpornografie.
Hier is die nominasies vir die 2015-Tempo-toekennings
Die benoemings vir die jaarlikse Tempo-toekennings is bekend.
Prinses van plante beskerm die spekboom
Enzo van Vuuren het in 2011 altesaam 6 000 km dwarsoor Suid-Afrika op sy fiets gery om mense bewus te maak van die voordele van natuurlike medisyne en skoon drinkwater.
Wen: Knysna nou op DVD beskikbaar
Hierdie kompetisie is gesluit. Die plaaslike rolprent Knysna word vandag op DVD vrygestel en Maroela Media het 10 DVD’s om weg te gee met die komplimente van Ster-Kinekor.
Maroela Media Top 20: 23 Maart 2015
Daar is ‘n nuwe nommer een op die Top 20 hierdie week en Die Heuwels Fantasties maak hul debuut in die veertiende plek met ‘Ballade vir ‘n enkeling’; die hoogste nuweling tot dusver vanjaar.
Maroela Media Top 20: 16 Maart 2015
Anaïs behou haar eerste plek in hierdie week se Top 20. Gert Loubser tree in die 19de plek toe met ‘Sonder liefde’ en Nicholis Louw se nuwe een, ‘Miljoene soene’, is nog ‘n nuweling in die 18de plek.
SA se superrykes: Wie hulle is en waar hulle woon
Suid-Afrika het nagenoeg 46 800 dollarmiljoenêrs, individue wat ʼn rykdom van meer as $1 miljoen (nagenoeg R12,3 miljoen) het.
Maroela Media Top 20: 9 Maart 2015
Anaïs behou haar eerste plek met ‘Bietjie meer as soen’, terwyl Joe Foster na die tweede plek toe opskuif met ‘Bly nog net so bietjie’. Manne wat Glo en Vaughan Gardiner maak hulle debuut op die Top 20.
Muizenberg-brand tans onder beheer
Kaapstad se rampbestuurseenheid het Donderdag gesê die Muizenberg-brand wat oor die naweek uitgebreek het, is tans onder beheer.
Muizenberg-brand: Meer as 2 000 brandbestryders
Meer as 2 000 persone is besig om ʼn brand te bestry wat oor die naweek in Muizenberg ontstaan het.
Maroela Media Top 20: 02 Maart 2015
Die nuwe nr. 1-treffer is Bietjie meer as soen van Anaïs, terwyl Knysna van Anders na die tweede plek toe terugsak.
Maroela Media Top 20: 23 Februarie 2015
Hierdie week op Maroela Media se Top 20: Anders behou die eerste plek met ‘Knysna’ en Jack Parow en Janie Bay styg na die tweede plek met ‘Veilig’.
Knysna-man vas vir skoolseun se moord
ʼn 51-jarige man is in hegtenis geneem vir die ontvoering en moord op ʼn skoolseun van Knysna in die Wes-Kaap.
Maroela Media Top 20: 16 Februarie 2015
Daar is hierdie week ‘n nuwe nommer een op Maroela Media se Top 20. Anders neem die eerste posisie oor nadat Nadine vier weke bo-aan die Top 20 was.
Egpaar geskiet tydens Knysna-huisroof
ʼn Man en vrou is albei in die bors geskiet toe twee gewapende mans by hul huis in Knysna ingebreek het.
Maroela Media Top 20: 9 Februarie 2015
Hier is Maroela Media se Top 20 van vandeesweek: Daar is nege snitte wat styg, sewe wat daal, twee wat hul posisies behou en twee nuwelinge.
Eddie Eckstein is nié dood nie
Die bekende komediant en sanger Eddie Eckstein moes op sosiale media bevestig dat hy nog leef, nadat ʼn valse gerug oor sy afsterwe blitsig versprei is.