“Marinda het na my toe gekom en my ʼn drukkie gegee en vir my gesê: ‘Johan, ek soek ʼn man soos jy’.”
Alles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
Boer Johan se keuse verras kykers
“As dié dames wat hier op hierdie plaas is, nié weet waar hulle met my staan nie, dan sal hulle nooit weet nie.”
Boer Johan sê sy keuse is gemaak
“Ek ken myself. Ek weet ek het reg gekies. My kop sal nie omgedraai kan word nie. My keuse sal nie verander kan word nie.”
Boer Johan het kykers wéér warm onder die kraag
Johan, die 60-jarige boer van Carolina in Mpumalanga, het kykers van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou Donderdagaand vir ʼn tweede keer warm onder die kraag gehad.
Boer Johan maak ommeswaai ná drama
kykNET het intussen ook gereageer op die afgelope week se drama.
Boer Soek ʼn Vrou: Hier is die top vyf
Die top vyf boere in die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer Soek ʼn Vrou is Donderdagaand bekend gemaak.
[Video] Hennie, Jacobu deel hul Willowmore-sprokiestroue
Eers het boer Hennie Lötter homself probeer regruk, maar toe neem sy emosies oor. Toe Jacobu, sy “onverwagse liefde”, in die paadjie van die Oos-Kaapse kerkie begin afloop, het die trane sonder keer oor sy wange begin rol.
[Foto’s] Boer Hennie en sy Jacobu deel troufoto’s
Boer Hennie Lötter van die negende reeks van Boer soek ʼn vrou en sy “onverwagse liefde”, Jacobu Muller, het vandeesweek hul troufoto’s gedeel nadat hulle vroeër in Oktober afgehaak het.
[Foto’s] Boer Gerrie: ‘Ek kan nie glo sy is myne’
“Elke keer as ek na haar kyk, borrel hierdie gevoel binne in my hart; dis so lekker om te weet sy is myne. Ons is reeds ongelooflik lief vir haar, ʼn mens kan amper nie dink hoe jy nog liewer vir iemand kan raak nie.”
‘Boer soek ʼn vrou’: Hierna kan jy Donderdag uitsien
Kykers kan ook uitsien na boere van die vorige reekse wat weer op die kassie verskyn.
Minki glo nou aan ‘TV-liefde’
“Ek was ook maar soos ander mense skepties oor mense wat lief en verlief raak op die kassie. Maar nou het ek eersterangse ervaring om te sien dat dit werklik werk. Ek staan verstom oor die nuwe reeks.”
‘Boer soek ʼn vrou’: Hierna kan jy uitsien
kykNET het vroeër gesê die jongste reeks hou talle verrassings in.
‘Boer soek ʼn vrou’-egpaar se baba gebore
“Ek was baie bewoë toe die kindjie gebore is, dis ʼn gevoel wat ʼn mens nie ken nie, en nog nooit gehad het nie.”
[Foto’s] ‘Boer soek ʼn vrou’ se “onverwagse” verliefdes deel verlowingsfoto’s
“Dit was die manier wat jy gelag het… Ek het geweet ek wil daai lag in my lewe hê.”
[Foto’s] ‘Boer soek ʼn vrou’-egpaar deel swangerskapfoto’s
“[Dis] ʼn groot geskenk. Dankie liewe Jesus. Ons is opgewonde oor die lyfie. Vir jou is ons al klaar lief, kleine dogtertjie.”
[Foto’s] Boer van eerste ‘Boer soek ʼn vrou’-reeks vind liefde
Hy mag dalk nie liefde gevind het in die eerste seisoen van kykNET se gewilde Boer soek ʼn vrou-werklikheidsreeks nie, maar dié boer van Cradock het byna tien jaar later sy trouvrou ontmoet.
Boer vind sy ‘vrou’
“Sy het gevra en ek’t ja gesê … dat ek belowe ek sal haar hart mooi oppas vir altyd!”
Nuwe ‘Boer soek ʼn vrou’: Minki beantwoord jou vrae
Die tiende seisoen van dié gewilde reeks hou talle verrassings in. Minki van der Westhuizen, wat weer as aanbieder te sien gaan wees, beantwoord al jou vrae oor die jongste Boer soek ʼn vrou-reeks.
Boer Gerrie en Carna vertel oor hul pienkvoet
“Vir jou is ons al klaar lief,” het die egpaar op sosiale media gespog.
Boer soek nie meer vrou
Die boere is nog skaars aan die publiek bekend gestel, maar ʼn finalis aan die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou het homself reeds van dié reeks onttrek.