‘Boer soek ʼn vrou’ vier vanjaar 15 jaar op die kassie. Hier is 15 interessante feite oor een van die land se gewildste werklikheidsreekse.
Alles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
‘BSV’-aanbieders vier saam groot mylpaal
‘Boer soek ʼn vrou’ vier vanjaar 15 seisoene op die kassie en vir die eerste keer ooit kuier al ses aanbieders van oor die jare heen saam rondom een tafel.
Boer soek ʼn vrou-egpaar verwelkom bondeltjie vreugde
“So sluit ek en Johan die ongelooflikste jaar van baie opwinding, verandering en aanpassings af met die grootste geskenk van bo.”
15de jaar van ‘BSV’ in nuwe jaar gevier
Marciel Hopkins kies in Januarie weer koers na plase reg oor die land waar hubare boere – en selfs ʼn boervrou – na ware liefde soek in die 15de seisoen van ‘Boer soek ‘n vrou’.
‘BSV’-paartjie verwelkom eersteling
“Om ouers te wees, is die beste gevoel nog – ek dink dis veilig om te sê ons lewe is volmaak met haar daarin.”
‘BSV’-paartjie deel babanuus
“Toekomstige klein drywer op pad,” het Esmerélda geskryf by ʼn foto van ʼn sonarfoto en ʼn babapakkie.
Boer Tyson en sy Alri trou
Tyson Zunckel – die gewildste deelnemer aan die 14de reeks van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ʼn vrou – is Saterdag met Alri Vorster in die eg verbind.
Trouklokke lui vir ‘BSV’ se Johan, Esmerélda
“Een boer minder soek ʼn vrou.”
‘BSV’ se Niel, Chereze verwelkom pienkvoet
“Ek is uit my skoene geseën en het nou twee ongelooflike vroue in my lewe.”
Foto’s: ‘BSV’ se rooikop-teeboer haak af
“Daar is niks meer spesiaal as om trou te beloof aan mekaar voor die huis waar ons saam begin bou aan ʼn toekoms nie.”
Jou pot se deksel wag dalk op die plaas
Daar is nog heelwat boerepotte wat deksels soek en kykNET nooi voornemende deelnemers opnuut om in te skryf vir die nuwe seisoen van die gewilde maatsoekprogram Boer soek ʼn vrou. En wie weet, dalk wag liefde op die plaas.
‘Boer soek ’n vrou’: Hier is seisoen 15 se boere
“Verlede jaar was daar heelwat boere wat in dieselfde ouderdomsgroep geval het; hierdie jaar is daar iets vir almal.”
Boer Johan kry sy vrou
Boer Johan Lombard van die immergewilde kykNET-maatsoekreeks ‘Boer soek ʼn vrou’ het dié naweek die groot vraag gevra aan sy droomvrou.
‘Boer soek ’n vrou’-paartjie word pienkvoet ryker
“Ons is baie, baie opgewonde. Dis een van ons grootste wense wat waar word. Ons kan nie wag om die kleinding te ontmoet nie.”
Boer Tyson se Alri sê ‘ja’
“Ek is iemand wat van my eie spasie hou, maar ek het besef ek hou daarvan as Alri saam met my in my spasie is.”
Boer Johan en sy Esmerélda steeds smoorverlief
Boer Johan van ‘Boer soek ʼn vrou’-faam het Esmerélda op 20 Maart amptelik gevra om sy meisie te wees en ná twee maande blom die liefde steeds.
Liefde blom vir dié TV-boere
Sedert die reünieprogram in November verlede jaar geskiet is, het ʼn paar verwikkelinge in dié boere se liefdeslewe plaasgevind.
‘Boer soek ʼn vrou’-aanbieder gee jawoord
“Vandag is ek die gelukkigste man op aarde om die ongelooflike en beeldskone vrou my bruid te kan noem.”
‘BSV’: Verliefde boere hou Kaapse reünie
Hoewel vier van die topvyf-boere saam met die pasmaats wat hulle tydens die seisoen gekies het, vir die reünie opgedaag het, het die liefde nie vir almal geseëvier nie.
Marciel trek weer plaasstewels aan vir ‘BSV’
“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”