Een van die boere het glo reeds een van die meisies amptelik uitgevra en is nou in ʼn verhouding.
Alles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
Kyk: Sangduo Reën wil positiwiteit met nuwe album saai
Die duo se splinternuwe album Weer is nou op alle groot stromingsdienste beskikbaar en bevat ʼn treffer met ʼn gewilde Afrikaanse sanger.
Foto’s: ‘BSV’ – Oë vonkel toe vroue boere aan familie, vriende voorstel
“Ek sal glad nie omgee as hy my vra om sy meisie te wees nie.”
‘BSV’-boere het skoot hoog deur
“Ek wil nie ʼn louwarm ding hê nie – ek wil ʼn vuurwarm ding hê.”
‘BSV’: Dinge raak nou ernstig
Op een van die plase het ʼn vrouedeelnemer haar tasse gepak, terwyl ʼn boer op ʼn ander plaas sommer albei vroue gelyktydig die trekpas gegee het.
Boere gooi flikkers na makietie saam met familie, vriende
Die boere het vanaand die laaste twee vroue op elkeen se plaas aan familie en vriende voorgestel, en dit lyk of die kuiertjie hulle help om te besluit wie werklik vir die manne bedoel is.
‘BSV’: Een pak self tasse op gewilde boer se plaas
“Ek voel nie dat daar ʼn konneksie tussen my en hom is nie en ek dink nie hy hoef ʼn keuse te maak as ek reeds weet dat hy nie my tipe is nie.”
Nuwe lid vir sangduo Reën
“Dit is bittersoet,” sê René in ʼn onderhoud met Maroela Media.
Babanuus vir ‘Boer soek ʼn vrou’-paar
“Dankie Jesus dat U ons so vinnig met die groot geskenk seën!”
Avontuur, vonke in ‘Boer soek ’n vrou’
“Ek kan beslis ʼn vonk tussen Nelis en een van die meisies sien.”
Foto’s: Vroue wys staal met trekkerry, skape vang in ‘BSV’
“Hulle is almal vir my oulik en ek vind hulle almal aantreklik.”
‘BSV’ se Nelis, Tyson se oë blink ná blitsafsprake
“Daar is definitief vonke tussen my en Tyson. Ek hoop hy voel dit ook.”
‘BSV’ se boere gooi blitsig flikkers in die Kaap
“Toe ek vandag daar instap, het my bene lam geraak. Ek was bloedrooi en het heeltyd gelag. Daar was beslis meer butterflies as wat ek in die brief genoem het.”
‘Ek is net Lisa’
“Ek is nou nie Kim Kardashian nie – ek is net Lisa – ek is net daardie meisie van Potch af.”
‘Boer soek ’n vrou’: Tyson vanjaar se gewildste boer
“Ek is maar net ʼn boer, ʼn gewone ou met ʼn plaasleefstyl en hier is ek skielik op ʼn televisieprogram met die meeste briewe.”
Boer Niel en sy Cheréze beloof ewige trou
Niel Bruwer en Cheréze Maree, wat tydens die 13de seisoen van Boer soek ʼn vrou liefde gevind het, het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.
‘Boer soek ʼn vrou’: Marciel kuier op die plase
“’n Vrou is die hartklop van ʼn plaas.”
Trouklokkies lui vanjaar vir dié TV-boere
Vier van die hubare boere wat onlangs aan dié reeks deelgeneem het, staan vanjaar voor die kansel – met die eerste troue wat eerskomende Saterdag reeds plaasvind.
Sy sê toe ja vir boer Déan
“Ek dink sy het nou en dan gewonder as ek iets laat glip – sonder om natuurlik te veel te verklap.”
Foto’s: Verlowing by die see vir boer Albert
“Toe ek op my een knie neersak om die jawoord te vra, was haar eerste reaksie: ‘Weet my pa hiervan?’.”