Sy vertel ook van ʼn keer dat sy op ʼn plaas deur ʼn draadhekkie moes stap en dit ʼn klos van haar hare uitgepluk het.
Alles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
Foto’s: Boer André en sy Monja se mooiste dag
Dit was behoorlik soos ʼn prentjie uit ʼn sprokiesverhaal. En toe André vir Monja in die paadjie sien aankom – die vrou vir wie hy al so lank wag – kon hy die trane nie keer nie.
‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie binnekort voor die kansel
“Ek is so opgewonde oor al die nuwe dinge wat voorlê. Om die huis mooi te maak, en die plaaslewe, en ʼn vrou te wees vir Carl.”
Boer soek ʼn vrou: Ontmoet vanjaar se 10 boere
Saam met twee tafeldruifboere, twee rooibosteeboere en ʼn sitrusboer bied vanjaar se reeks iets wat kykers nog nooit vantevore gesien het nie.
Rèan en Rox-Zee verbreek verlowing
“Ek het klaar my trourok gekoop,” het Rox-Zee aan Maroela Media gesê.
Engelse nooi sê ‘ja’ vir haar boer
Dié nuus is op hul onderskeie Instagram-rekeninge gedeel met die foto’s waar ʼn verloofring aan haar vinger blink.
Geliefde ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verloor kankerstryd
“Dis ’n baie hartseer tyd vir die Boer soek ʼn vrou-span.”
Boere sê waarom jy moet inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
Frikkie sê voornemende boere wat wil inskryf, maar wat ʼn bietjie skrikkerig is, moet sommer net die bul by die horings pak. “Steek jou bangheid in jou sak, want jy sal glad nie spyt wees nie!”
Hubare boere kan nóú inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
kykNET is op soek na vanjaar se oes van boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, wat deel wil wees van die 12de seisoen.
Boer André is verloof
“Ek sien uit na die toekoms, want ek is aan háár verloof. Ek is opgewonde om haar op die plaas te hê en dat ons ons lewe saam kan begin.”
Boere wei uit oor liefdeslewe ná reünie
Sommige paartjies het ná die 11de seisoen van die gewilde kykNET-reeks steeds die skoot hoog deur, terwyl ʼn paar van die boere nog enkellopend is.
Rox-Zee antwoord aanhangers se vrae
“Sy is mooi, maar sy is Engels,” het boer Réan gesê oor dié blouoog-blondekop wat tydens die eerste vyfminute-afspraak in die Kaap reeds sy aandag getrek het.
Tickey en Selmé-Louise: 10 jaar later steeds dolgelukkig
Sommige mense is skepties oor of ʼn mens regtig liefde kan vind op ʼn televisiereeks, maar Tickey en Selmé-Louise van Wyk het bewys dit kán gebeur – én dit kan hou!
Foto’s: Gerrie en Carna spog met hul skattige Sanri
Sedert hulle mekaar in 2014 tydens die sewende seisoen van die gewilde kykNET-realiteitsreeks Boer soek ʼn vrou ontmoet het, het boer Gerrie en sy Carna se verhouding van krag tot krag gegaan en hulle pienkvoet raak by die dag net skattiger.
‘Boer soek ʼn vrou’: Húlle gaan huis toe
Na ʼn paar dae op die onderskeie boere se plase, moes die boere een van die drie deelnemers huis toe stuur.
Foto’s: TV-boer vind liefde weg van die kassie
“Van daar af volg daar toe baie koffies, geseënde tye en opwindende troureëlings.”
Saak teen Toanette eers laat vaar
Sy het gesê sy bied die kursusse vir R35 000 aan en dat sy en die klaer ʼn reëling getref het dat hulle dit kan afbetaal.
‘Boer soek ʼn vrou’: Wie gaan saam plaas toe?
“Dis nie lekker om die meisies seer te maak nie,” het hy met trane in sy oë gesê.
Wat jy nie geweet het van ‘Boer soek ʼn vrou’ nie
Het jy al ooit gewonder hoe die logistiek agter die skerms van die program inmekaar steek, hoeveel kilometers die produksiespan moes aflê of hoeveel uitrustings Leah gedra het?
‘Boer soek ʼn vrou’: Toanette eerste vrou in top-5
Dit maak haar die eerste vrou wat na die top-5 van dié program deurgedring het.