Die mens het ʼn ingebore behoefte aan gebed. Die hele skepping roep uit in gebed.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Moord van melkman ná 56 jaar opgelos
Larry Grayam, wat 16 jaar oud was toe sy pa dood is, het gesê die verlies het hul gesin diep geraak. Sy ma is drie jaar ná sy pa se dood oorlede “weens ʼn gebroke hart”.
Lede van Flakka-bende gevonnis
Die polisie in die Wes-Kaap verwelkom die lang vonnisse wat opgelê is teen sleutelfigure van die Flakka-bende wat die gemeenskap van Muizenberg in 2019 geteister het.
Jaarlikse duinrehabilitasie begin
Die duineprojekte is by Table View, Houtbaai en Fleurpark ingestel.
‘Werkers se enorme e-tolskuld het aandag nodig’
“Dit is onredelik om burgers verantwoordelik te hou vir betalings gebaseer op ʼn stelsel wat sonder behoorlike konsultasie geïmplementeer en toegepas is.”
Kleinseuns van ouma se moord verdink
Die 71-jarige vrou het Vrydag verdwyn. Haar liggaam is Saterdag in ‘n vlak graf gevind.
Bakkery aan klante: Pasop vir diamant
Die eienaar glo ʼn steen uit haar trouring het in ʼn baksel deeg beland.
‘Premier, departement keer hul rug op gestremde kind’
Net ure voordat daar ooreengekom sou word tot ʼn skikking buite die hof van ‘n mediese regseis vir nalatigheid wat verband hou met die geboorte van ‘n jong meisie in die hospitaal, het premier Mabuyane beveel dat die verrigtinge skielik beëindig word.
Slegs tikkie oor die vingers vir vroueslaner-polisiemanne
“Dit kom neer op ʼn afdankingskoers van slegs 1,8% van al die sake.”
Ses in hof ná moord op sokkerspeler
Ses mans het in die Roodepoort-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op die gewilde Kaizer Chiefs-sokkerspeler Luke Fleurs.
Oudtshoorn-egpaar gevonnis oor versekeringsbedrog
Die man het verskeie vals eise ingedien terwyl hy in ʼn tronksel gesit het.
Verwyder dié Benylin-hoesstroop van jou rak
“Sahpra wil die publiek aanraai om nie paniekerig te raak nie. Die onttrekking hou met die spesifieke besendings verband en hou nie noodwendig verband met ander besendings of soortgelyke produkte nie.”
Gedagte vir die dag: Heelheid deur gebed
“Alhoewel ek hierdie menslike dinge eers as ʼn wins beskou het, beskou ek dit ter wille van Christus nou as ʼn verlies.” (Filippense 3:7)
Tiger Brands geloof vir R300 miljoen-aanleg in Krugersdorp
Die nuwe aanleg is geleë in Krugersdorp met 62 voltydse werknemers.
Klerksdorp-burgemeester se bedanking ‘geen verrassing’
“Die skielike bedanking van James Tsolela, die ANC-burgemeester in Klerksdorp word verwelkom, maar is geen verassing nie.”
Oud-Saica-hoof sal NSFAS bestuur
Freeman Nomvalo sal vir twee jaar lank die administrasie, regering en bestuur van NSFAS behartig.
DA verwelkom Agoa-wetgewing
Wetgewing is aan die Amerikaanse senaat voorgelê om die voorkeur-Agoa-handelsmerkooreenkoms vir ʼn verdere 16 jaar te verleng.
Onopgeloste misdaadsake ʼn teken van verswakte speurdiens
Meer as 42% van alle misdaadsake wat tussen 2020 en 2023 by die polisie aangemeld is, is onafgehandel en nog steeds nie opgelos nie.
Gewone burgers kan parlement nou self nader
“Hierdie belangrike wysiging lui ʼn nuwe era in van direkte publieke skakeling in parlementêre prosesse.”
Ses sterf in Kaapstad-brande
Minstens ses persone is Saterdag in die vroeë oggendure dood in twee brande wat ʼn uur ná mekaar in Kaapstad uitgebreek het.