“Terwyl julle voortgaan om te werk onder die Afrika-son, weet dat jul pogings nie ongesiens verbygaan nie. Julle is die ruggraat van ons landbousektor, die hartklop van ons land se ekonomie en die rentmeesters van ons voedselsekerheid,” skryf TLU SA in ʼn ope brief aan boere.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
ToekomsVenster: ‘Ek wil jou raad gee, My oog oor jou hou’
“Here, hou U oog oor my, leer en onderrig my, wys my die pad wat ek moet stap.”
Hoe trek jy ‘n kruisie? Dís wat dit van jou sê
Die manier hoe jy ʼn kruisie trek of hoe jy die letter X maak, sê glo baie oor jou persoonlikheid.
Vakante pos: Sportjoernalis
Of jy nou die adrenalien van rugby, die grasie van atletiek, of die strategiese diepte van krieket geniet, ‘n skerp oog vir ‘n goeie storie het en die vermoë besit om woorde tot lewe te bring, is hierdie geleentheid vir jou.
Resep-video: Aartappelslaai met ʼn kinkel
Hierdie resep blaas nuwe lewe in ʼn tradisionele en geliefde dis.
Video: ‘Volg jongste tendense op sosiale media’
In Magriet Groenewald se laaste wenk in dié videoreeks raai sy entrepreneurs aan om tyd op sosiale media deur te bring om die jongste tendense raak te sien en na te maak.
Gedagte vir die dag: Gebed wat ver strek
Gebed gaan oor God se planne en doelwitte; dit verg dus mense wat heelhartig aan gebed toegewy is.
Solidariteit bekommerd oor gevaarligte in tweepotstelsel
Dié omstrede tweepotstelsel, wat dit vir mense moontlik sal maak om van hul pensioengeld vroeër te bekom, sal na verwagting op 1 September vanjaar in werking tree.
Vroue in Boshof geteiken
Vier jong vroue is die afgelope twee weke in die gebied as vermis aangemeld.
Bendelede gevonnis oor slagting in Khayelitsha
Weens die sensitiewe aard van die ondersoek, is een van die getuies in die saak in ʼn ooggetuiebeskermingsprogram geplaas.
Nestlé-produkte is soeter in armer lande
“Blootstelling aan suiker op ʼn jong ouderdom kan lei tot ʼn lewenslange voorkeur vir suikerprodukte. Dit verhoog die risiko vir vetsugtigheid en ander chroniese siektes.”
Oud-SANW-generaal van bedrog verdink
ʼn Voormalige generaal in die Weermag en sy medebeskuldigde is Woensdag in hegtenis geneem ná hulle hulself aan die polisie oorgegee het.
Veel meer as museum: hierdie is erfenisbelewenis
Die Voortrekkermonument spog deesdae met sukses op sukses nadat hy drie jaar gelede ’n omkeerplan ingestel en nuwe lewe in die bekende terrein geblaas het.
Enigste poskantoor op Makhanda al nege maande sonder krag
Die enigste poskantoor wat in Makhanda oop is, het al vir nege maande nie elektrisiteit nie. Werknemers gebruik tans hul selfone vir lig.
ToekomsVenster: Laat my oorwinningsliedere sing
Ek wonder of jy in jou geloofgemeenskap die “Oorwinningslied” sing?
Wiele2Wiele ry met sakpas Jaecoo J7
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige Jaecoo J7, ʼn Chinese sportnutsvoertuig teen ʼn sakpasprys. Hulle gaan gly oor die pad met die Mercedes-Benz GLE 450d en is aangenaam verras met Isuzu se X-Rider bakkie.
Uitsoekdramas op Suidoosterfees te sien
Die NATi Teaterfeesprogram spog met uitmuntende produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.
Taalgebruik: fonds, vonds
Maak seker jy trap nie klei wanneer dit by die gebruik van “fonds” en “vonds” kom nie. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
Resep: Burrito-slaai vir ʼn vegetariër
Smul aan hierdie kleurvolle slaai.
Gedagte vir die dag: Biddende denke
ʼn Mens se hele wese moet betrokke wees in gebed – jou hele lewe, hart, geaardheid en gedagtes.