Dit is byna skrikwekkend om te dink dat mense wat met nuus volstruispolitiek speel, mense wat tonnelvisie het weens die uitsluiting van belangrike nuus, se kruisie op die stembrief net soveel tel soos dié van selfs die mees ingeligte persoon op die planeet.
Alles vir die sleutelwoord "demokrasie"
Nuuskommentaar: Regeer deur die howe?
Word die howe nie nou te veel ingespan om die uitdrukking van demokrasie in Suid-Afrika te beïnvloed nie?
Nuuskommentaar: Tlokwe, demokrasie en geloofwaardigheid van politici
Herman Toerien neem die geloofwaardigheid van demokrasie en politici onder die loep.
Kiesers moenie met busse aangery word nie
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Woensdag gesê politieke partye moet nie kiesers met busse na die verkiesing toe aanry nie.
Nuuskommentaar: Gelyk en ongelyk tegelyk
Die volgende stelling van Zuma in die parlement is baie ontstellend: “Jy het meer regte, want jy is ‘n meerderheid, jy het minder regte, want jy is ‘n minderheid. Dit is hoe demokrasie werk.”
Wêreldpersvryheiddag – Ons moet veg vir persvryheid en demokrasie
Ons vier vandag Wêreldpersvryheiddag met ʼn lag by ʼn traan. Volgens die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) vier ons op dié dag die rol wat die nuus-media regoor oor die wêreld speel in die handhawing van demokrasie, om tirannie te beveg en ook om die publiek se lewe te verryk. Die forum het egter ook beklemtoon in watter gevaar dié rolle tans in ons land is.
Tirannie van die meerderheid, destyds en nóú
‘n Aanklag wat nie aldag teen Suid-Afrika se ‘wit minderheidsregering’ van weleer gemaak word nie, is dat dit meerderheidsoorheersing beoefen het. Tog het veral liberale…
Bevrydes moet met stem legitiem protesteer
Die onderhandelde skikking tussen die apartheidsregering en die bevrydingsbeweging was Suid-Afrika se poging om die onreg van die verlede reg te stel. Opposisie teen apartheid…