“Stres rondom eksamentyd spruit nie net uit die werk wat geleer moet word en die skryf van vraestelle nie, maar ook uit onsekerhede oor die uitkomste en die moontlike nagevolge daarvan.”
Alles vir die sleutelwoord "eindeksamen"
Kommer oor uitwerking van beurtkrag op matriekeksamen
Die DA waarsku Eskom om nié beurtkrag te misbruik as ʼn onderhandelingswapen vir meer geld nie.
Opskud vir dié wat matriekeksamen wil herskryf
Hierdie vraestelle is bedoel vir matriekleerders wat nie hul matriek voltooi het nie, diegene wat hul uitslae wil verbeter óf nie hul matriekeindeksamen die eerste keer geslaag het nie.
Skool maak plan met eindeksamen ná brand
Matrikulante kon Vrydag steeds eksamen skryf nadat hulle skool se eksamenlokaal afgebrand het.
Talle foute in Afrikaans-letterkunde, maar matrieks tevrede
Afgesien van ’n paar foute en ’n moeilike onvoorbereide gedig, is matrieks tevrede met Afrikaans se letterkundevraestel wat Woensdag landwyd geskryf is.
Matrieks verlig oor vraestel twee se lang vraag
Matrieks het ’n sug van verligting geslaag oor die lang vraag in lewenswetenskappe se tweede vraestel.
Lewenswetenskappe was ‘maklik’, meen matrieks
De Beer het reeds terugvoer van haar klas ontvang en matrieks is dit eens: Dit was maklik.
Skool brand ná matrieks weier om eksamen te skryf
Die betogende leerders het onder meer geëis dat hulle nuwe gr. 11‑rapporte moet ontvang wat toon dat hulle geslaag het alhoewel hulle eintlik gedruip het.
Wes-Kaapse matrieks begin môre
Amper 54 000 voltydse kandidate en sowat 12 500 deeltydse kandidate skryf vanjaar die Senior Sertifikaat-eksamen in die Wes-Kaap.
Ouers gewaarsku oor matriekpartytjies
“Allerlei immorele aktiwiteite soos dwelmgebruik en onbeskermde seks vind by dié partytjies plaas.”
DBO reageer ná merkriglyne op sosiale media beland
Die departement van basiese onderwys (DBO) het Donderdag gesê daar is geen rede om die integriteit van die eerste Wiskunde-matriekeindeksamenvraestel in twyfel te trek nie
Baanbrekergeleentheid vir Afrikaans huistaal-matrieks
Hierdie unieke geleentheid help om matrieks GeRAT te kry vir die eksamen.
Berei nou al voor vir die eksamen
Jy kan die volgende doen om jou kind aan te moedig en te ondersteun om hard te leer en sy beste te lewer.
Min onreëlmatighede in matriek-eindeksamen
Die departement van basiese onderwys het Vrydag gesê ondanks dreigemente oor betogings in sommige dele van die land het die matriek-eindeksamen glad verloop.
Matrieks begin met eindeksamen
Altesaam 688 660 matrikulante is ingeskryf om Maandag met die 2014 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te begin.