Betogers het Dinsdag op ʼn verwoestingstog gegaan en paaie met brandende bande, klippe en boomtakke versper.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Oktober 2018
Elektrisiteitswerkers in hospitaal ná groep toesak
“Dit is absoluut hartverskeurend dat hierdie die omstandighede is waaronder ons personeel en kontrakteurs moet werk.”
‘Ploftoestelle’ aan Obama, Clinton betyds onderskep
Beamptes skarrel nou glo om te bepaal of nog sulke toestelle na enigiemand anders gepos is.
Seun erg beseer toe hy glo dief probeer keer
ʼn Jong seun het ernstige beserings opgedoen nadat hy op ʼn bewegende motor gespring het om ʼn motoris wat hom glo beroof het, te probeer keer.
Talle bring hulde ná SA ‘musieklegende’ sterf
“Die laaste keer wat ons gepraat het, het hy gelukkig en optimisties geklink. My hart is seer. ʼn Talent is weggeruk.”
Opposisie meen mini-begroting skets donker prentjie
“Gewone mense sal waarskynlik op die mediumtermyn met nog belastingverhogings geslaan word om effektief die regerende party te red wat al langer as ʼn dekade Suid-Afrika se ekonomie wanbestuur.”
ToekomsVenster: Moenie kwaad praat nie
Ons speel jurie, verhoor, gee getuienis, maak uitspraak en veroordeel ons broer. Dis hartseer om die minste te sê.
Die mini-begroting in syfers
Hier is die belangrikste syfers uit die mediumtermynbegrotingsraamwerk wat jy moet weet.
Hof sê oor borgtog vir oudpolisieman
Die hof het vroeër bevind deurdat die destydse konstabel sy vuurwapen aan iemand oorhandig het wat hy geweet het ʼn lid van ʼn bende was, hy deur nalatigheid Rademeyer se dood veroorsaak het.
Brand in Suid-Kaap amper geblus
ʼn Magdom brandbestryders is na die omgewing van Vermaaklikheid, suid van Heidelberg in die Wes-Kaap, ontplooi vandat die brand Sondagmiddag 15:15 aangemeld is.
Bejaarde Alzheimerlyer glo in oord verkrag
Die vermeende verkragter, ʼn 65-jarige vriend van die familie wat in dieselfde kerk op Hartenbos is as waar die 78-jarige slagoffer se man jare lank pastoor was, het reeds in die hof verskyn en is op borgtog vrygelaat.
Die wêreld in foto’s – 24 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Versengende hitte in drie provinsies nog nie verby
Brandbestryders werk intussen onverpoosd om die brande in die Wes- en Oos-Kaap onder beheer te bring.
Vrede-suiwelprojek: ‘Politiek rede vir DA se aansoek’
“Jy gebruik nie die openbare beskermer om kwessies te hanteer wat in die wetgewer bepaal moet word nie.”
Mini-begroting: Goeie nuus oor BTW
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdag tydens sy mediumtermynbegroting bekend gemaak dat nog produkte van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vrygestel gaan word.
Mini-begroting: Groeiende staatskuld, groter begrotingstekorte
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdagmiddag sy eerste mediumtermynbegroting gelewer.
Luister: ‘Die boere sal nooit weer wyk van die Here se hand nie’
“Ek en Johan het die Gelofte getoonset en die saadjie geplant, maar die Here het die res van die werk gedoen.”
Twee in hof ná hotelbestuurder se dood
Hy het blykbaar bande met die bendewêreld gehad en is doodgeskiet ʼn dag nadat die prokureur Noorudien Hassan, wat gereeld bendebase verteenwoordig het, ook vermoor is.
Skuld wurg verbruikers ál meer
Die werkloosheidsyfer is steeds aan die toeneem en sal na verwagting einde vanjaar op 7,2 miljoen te staan kom, 1,3 miljoen meer as einde 2016.
Raad van Kerke wil dagga die stryd aansê ná hofuitspraak
“Die hofuitspraak is totaal onaanvaarbaar vir die Liggaam van Christus.”