Hand 18:6 – As julle verlore gaan, is dit julle eie skuld. Ek aanvaar nie die verantwoordelikheid daarvoor nie”. “Jy was mos ‘n Christen. Waarom…
Alles vir die sleutelwoord "geloof"
Gedagte vir die dag: As dinge verkeerd loop
Ps 44:15 – U maak ons tot ‘n bespotting onder die nasies, ‘n minagting onder die mense. “Hoekom gebeur dit met ons?” wonder jy dalk…
Gedagte vir die dag: Nooit alleen nie
Deut 31:8 – Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie…
Gedagte vir die dag: God verander mense
Deut 30:6 – Die Here jou God sal jou lewe en die lewe van jou nageslag aan Hom wy, sodat jy Hom sal lief hê…
Gedagte vir die dag: Blye versekering, Jesus is myn
Hebreërs 10:22 – Laat ons tot God nader met ‘n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van ‘n skuldige gewete,…
Gedagte vir die dag: Afhanklikheid: Hy sal alles vir jou voleindig
Psalm 57:2,3:”Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek…
Gedagte vir die dag: Wanneer seën in vloek verander
Mark 2:1 – “Toe Jesus ná ʼn paar dae weer in Kapernaum kom, het dit bekend geword dat Hy by die huis is”. Kapernaum was…
Gedagte vir die dag: Sy kant gebring
Hand 20:26-27 – “Daarom verklaar ek vandag dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie, want ek het nie nagelaat…
Gedagte vir die dag: Alleen-tyd
Hand 20:13 – Ons het vooruit per skip na Assus toe vertrek, waar ons vir Paulus aan boord sou neem. Dit was sy opdrag, omdat…
Gedagte vir die dag: Betroubare amptenaar
1 Kon 18:3 – Obadja het die Here pligsgetrou gedien. “Ek kon dit nie meer uithou nie! My nuwe baas was lui en korrup en…
Gedagte vir die dag: Vertroue
Ps 54:6 – Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand. “Spring maar, ek sal jou vang!” het die Joodse…
Gedagte vir die dag: Verdwaalde godsdiens
2 Kon 16:4 – Hy het diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes en op die rante en onder elke groen boom. “Hierdie mense is…
Gedagte vir die dag: Wat tel regtig?
2 Kon 15:28 – Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here: hy het nie afgesien van die sondes wat Jerobeam…
Gedagte vir die dag: Egte wonders
Mark 1:42-44 – “Sy melaatsheid het onmiddellik verdwyn en hy het gesond geword. Jesus het hom dadelik weggestuur, nadat Hy hom ernstig aangespreek en vir…
Gedagte vir die dag: Eenheid gee krag
Ps 60:6 – Trek tog u dienaars saam onder u vaandel dat hulle veilig kan wees teen die boog van die vyand. “Een goeie ding…
Gedagte vir die dag: Wees anders
Ef 4:32 – Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. “Daar is families in ons…
Gedagte vir die dag: Konneksie in Omgee
1Joh 3:17: “Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir Hom toesluit, hoe bly die…
Gedagte vir die dag: Deur sý wonde …
Mark 1:41 – “Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sê toe vir hom: ‘Ek wil. Word gesond!’”. Die melaatse…
Gedagte vir die dag: Stroom-op
Ps 69:16 – Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie, en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie….
Gedagte vir die dag: Die regte pad
2 Kron 27:6 – Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God. “Dit is tog snaaks dat…