Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Petrus sal Jesus verloën
Jesus wil vir Petrus en die ander wys wat genade beteken, hoe aangewese hulle is op God se bystand, hoe ellendig klein, nietig en onbeholpe hulle in eie krag is, hoe nodig die latere vervulling met die Heilige Gees was, hoe groot Hy is en hoe belangrik en strategies hulle deel vorm van God se plan vir hierdie wêreld.
ToekomsVenster: Die instelling van die nagmaal
Sakramente is God wat praat. Hy praat altyd eerste. Het jy al die roepstem van die Heilige geantwoord?
ToekomsVenster: Een van Jesus se dissipels gaan Hom verraai
En ek en jy? Is ons ook geneig om vir watter rede ook al God te verraai?
ToekomsVenster: Die paasmaaltyd word voorberei
Die Paasfees het op die Lam gewys. Jesus is daardie Lam.
ToekomsVenster: Jesus deur een van die binnekring verraai
Verraad is ʼn seer ding veral as dit uit die binnekring kom.
ToekomsVenster: Jesus word in Bethanie gesalf
Wat verklap jou woorde en dade, jou kritiek van jou?
ToekomsVenster: Jesus se dood word beplan
Mag die Here die kerk suiwer van alle selfsug. Hoe lyk dit in en met jul gemeente?
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die dag en uur van die wederkoms
Hoe is jy besig met die uitvoering van jou taak? Sou jy jou gemoedstoestand as waaksaam beskryf?
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die voorbeeld van die vyeboom
Hy is in staat om meer te doen as wat ons dink en maar Hy doen dit deur die toegewyde en gewillige hande van sy kinders.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die koms van die Seun
God se hand van versoening en vrede is ook nou na elkeen uitgesteek.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die groot verdrukking
Ons mag nie moedeloos word nie. Wie volhard tot die einde toe sal gered word.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; rampe en vervolging
Ons mag nie moedeloos word nie, nog minder lui en traak-my-nie-agtig. God se wêreld word algaande vernuwe totdat sy Koninkryk in volheid deurbreek.
ToekomsVenster: Die profetiese red; die tempel sal afgebreek word
Maar die tempel sal herstel word wanneer die Seun van die mens die dood troef en daaruit opstaan. Dan word die heiligdom herstel en vervul dit sy ware funksie.
ToekomsVenster: Die arm weduwee se gawe
Jy moet gee, sê die Bybel, soos jy in jou hart oortuig is. Laat die Gees jou hierin lei en weet dat wat vir God se werk gegee word nie sonder dividend na jou sal terugkom nie. Hy is getrou.
ToekomsVenster: Jesus waarsku teen die skrifgeleerdes
Vergewe ons tog ons trots Here. Dis lelik en hoogmoedig.
ToekomsVenster: Die vraag oor die seun van Dawid
Wie en wat verteenwoordig Jesus in jou lewe?
Gedagte vir die dag: Is jy ’n Marta of ’n Maria?
Maria het aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister. Maar Marta was baie bedrywig om alles klaar te maak. (Lukas 10:39-40)
Gedagte vir die dag: Natuurlike gebed
Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. (Genesis 1:31)
ToekomsVenster: Die vraag oor die grootste gebod
“Jy is nie ver van die Koninkryk van God nie,” sê Jesus. Wat sou dan kort? Wat moet die man nog doen? Ek vermoed Jesus wil sê, “nou moet jy dit doen ook. God bo alles liefhê en jou naaste soos jouself”.