Jesus hoor luister en gee om en vir die een wat glo kán alles.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Jesus se dood is naby
Die dissipels maak kennis met geestelike begrippe en gebeure waarvoor hulle nie gereed is nie. Nou praat Jesus van die opstanding uit die dood. Die dissipels redeneer onder mekaar sê die teks. Wat kan dit tog beteken? Nog sy dood nog sy opstanding maak enige sin.
ToekomsVenster: Die verheerliking op die berg
Wanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging.
ToekomsVenster: Die Koninkryk van God
Die opstanding van Jesus bevestig dat die Koninkryk inderdaad in Christus Jesus vergestalt word.
ToekomsVenster: Om Jesus te volg
Maak vandag ʼn keuse vir die lewe.
ToekomsVenster: Die belydenis van Petrus
Wie sê julle is Ek? Een groter as Elia. Die Messias-koning, die kneg van die Here, die Spruit van Dawid, die Loot, Die Lam, die Here.
ToekomsVenster: Die uitdaging van geestelike blindheid
God wil ons oë open sodat ons weer kan sien.
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes
Dis geen wonder dat die Bybel sê, moenie die duiwel ʼn vatkans gee nie.
ToekomsVenster: Die Fariseërs vra ’n wonderteken uit die hemel
Jesus se voorbeeld en opdragte is die teken.
ToekomsVenster: Die tweede vermeerdering van die brood
Herlewing is wanneer God se kinders weer honger word na Hom. Bid saam vir herlewing. Dis al wat Suid-Afrika kan red.
ToekomsVenster: Jesus genees ’n doofstom man
Is jy bereid om Jesus met jou en ander se genesing te vertrou?
ToekomsVenster: Geloofsvertroue
Maak dissipels van alle nasies laat geen ruimte vir misverstand nie. Is jy daarmee besig?
ToekomsVenster: Wat leef binne jou?
Het jy al ʼn nuwe hart ontvang?
ToekomsVenster: Leer Jesus weer persoonlik ken
Raak tog weer halsoorkop verlief op Jesus. Dis net Hy en Hy alleen.
ToekomsVenster: Jesus genees mense in die landstreek Gennesaret
Hoe sal jy daaroor voel as ek jou vandag vertel dat Jesus waarskynlik onaansienlik, gewoon en onaantreklik was?
ToekomsVenster: Jesus loop op die see
Jesus verdryf alle vrees. Hou op kla. Jesus bring vrede en verlossing. Jesus spreek ʼn woord en die wind bedaar.
ToekomsVenster: Die eerste vermeerdering van die brood
Leef jy met hierdie verwagting? Word jou tekort so oorweldigend dat al wat jy sien die krisis is of sien jy ook in jou uitdaging ʼn geleentheid dat God sy Naam kan groot maak?
ToekomsVenster: Die twaalf apostels kom terug
Na alles, ʼn mens kan net gee wat jy ontvang het, in stilte ontvang het.
ToekomsVenster: Die dood van Johannes die Doper
Die Bybel sê ons moet stadig wees wanneer dit kom by beloftes maak aan God. Hy hou nie van oppervlakkige godsdienstigheid nie. Vertrou God eerder vir en in alles en leef elke dag dankbaar vir sy genade.
ToekomsVenster: Verskillende menings oor Jesus
Wat sê jy van Jesus? Wie is Jesus vir jou? Hoe getuig jou lewe en optrede van die belydenis wat jy nou net gemaak het?