Is ons geheue so kort?
Alles vir die sleutelwoord "lions"
Aanhouer wen, al trek hulle aan kortste ent
Dit klink ietwat belaglik, maar die Lions se belangrikste wedstryd in vanjaar se Superreeks is teen `n span wat 34 punte minder as hulle op die puntelys het.
Luister: Bulls en Lions se afrigters gesels
Wynie Strydom en sy gaste gesels onder meer oor die rol van ʼn afrigter en die kenmerke wat van jou ʼn goeie afrigter maak.
Lions kry plek in 2014 se Super15
Die Lions het vanaand hul plek in 2014 se Super15 bespreek ondanks ’n nederlaag teen die Southern Kings.
Leeus mors met Samoa op Ellispark
Die rugbywêreld kan gerus regop sit en kennis neem van vandag se stryd tussen Samoa en die Leeus want die Johannesburgse span het laat weet hulle is niemand se duiksak nie.
Lions is (weer) Vodacom-konings
Die Lions het vir die vyfde keer die hardste in die Vodacombeker gebrul toe hy die Nelspruit-katgeveg teen die Pumas gemaklik met 42-28 getroef het.