Emosionele en verbale mishandeling het ʼn enorme sielkundige uitwerking op vroue, onder andere vrees, angstigheid, depressie, stres, slaap- en eetversteurings, alkohol- en dwelmverslawing en selfmoord.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mishandeling"
Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroue
Die Covid-19-pandemie is besig om ʼn geweld teen Christenvroue en -meisies, wat ontvoerings en gevalle van mensehandel insluit, wêreldwyd drasties te verhoog.
Boek ontmasker onderwêreld van ʼn reeksverkragter
In “ʼn Enkele verhaal’ deel Deon Wigget vir die eerste keer sy storie in Afrikaans: ʼn storie oor die verwerking van kindertrauma en die ontmaskering van Willem Breytenbach.
Afsondering: Dís hoekom huishoudelike geweld toeneem
“Die mishandelaar kan nie beheer wat buite gebeur nie en haal dit dan op die mishandelde in die huis uit.”
Lesersbrief: Die gesig van geweld en mishandeling
Om man te wees te midde van geweld en mishandeling, vra moed en durf. Dit vra van ’n man om sy mond te gebruik en hom uit te spreek teen geweld en mishandeling. Dit vra ’n hand om ’n ander hand te neem en te sê, ek is jammer, laat ons saam die pad van vergifnis loop.
Mishandeling is die kanker van ons tyd
Mishandeling vind ook plaas in ouetehuise, verpleegsorg en selfs hospitale.
Al meer kommer oor geweld teen vroue en kinders
Een uit elke ses vroue in Suid-Afrika word gereeld deur ’n lewensmaat aangerand.
Joey Haarhoff was my ma …
Die verhaal van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff is ʼn bekende een. Tussen 1988 en 1990 het dié paartjie van Pretoria ses meisies ontvoer. Vandag, jare later, is daar steeds geen spoor van die meisies nie en die saak bly onopgelos. Maar die verhaal eindig nie daar nie…
Huishulp het Baba L se ma gewaarsku
ʼn Huishulp het Baba L se ma glo gewaarsku dat sy haar gaan aangee indien sy sien dat die ma haar tweejarige dogtertjie slaan, het die Pretoriase hooggeregshof Maandag gehoor.
Baba L gestremd weens mishandeling
ʼn Tweejarige dogtertjie wat slegs as Baba L bekend staan, is baie erg gestremd weens ʼn erge kopbesering wat sy opgedoen het toe haar ma se kêrel haar glo aangerand het, het die Pretoriase hooggeregshof Dinsdag gehoor. Waarskuwing: Die besonderhede in die berig kan sensitiewe lesers ontstel.