Luisteraars na die SAUK se radiostasies het vandag goeie nuus gekry.
Alles vir die sleutelwoord "SAUK"
Maroleng se aanstelling by SAUK verwelkom
“Die ANC verwelkom dié besluit en hoop dat Maroleng se aanstelling die openbare uitsaaier na nuwe hoogtes sal neem.”
Uitvoerende bedryfshoof vir SAUK ‘binnekort aangestel’
Die aanstelling van ʼn uitvoerende bedryfshoof vir die SAUK sal binnekort gefinaliseer word volgens die bevel van die hooggeregshof oor die aanstelling van uitvoerende hoofde by die openbare uitsaaier, het die raad van die SAUK Dinsdag gesê.
Nuwe SAUK-hoë: Twitter gons, minister swyg
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van kommunikasie, het Maandag kennis van berigte dat Chris Maroleng, die groephoof van MTN se besigheidsaangeleenthede, binnekort as die nuwe operasionele hoof van die SAUK aangestel gaan word, ontken.
SAUK-staking finaal afgelas
Die SAUK het ʼn ooreenkoms met albei vakbonde bereik.
SAUK-staking: Ooreenkoms bereik
Die SAUK het ʼn ooreenkoms bereik met die Broadcasting, Electronic Media, and Allied Workers’ Union (Bemawu) oor werkers se salarisverhogings vir die 2017/18- finansiële jaar.
SAUK-staking: Programme wél ontwrig
Intussen het die SAUK berigte ontvang van werknemers wat glo by ingange na hul werksplek geïntimideer word, of dat ingange afgesper word deur stakende werknemers.
Staking dreig by SAUK
“Die staking val saam met die uitsending van die 54ste nasionale konferensie van die ANC.”
Polisie onderbreek glo uitsending, behandel joernaliste ‘hardhandig’
ʼn Groep joernaliste van die SAUK was glo in die middel van ʼn regstreekse uitsending toe polisielede hulle onderbreek en hardhandig behandel het.
Minister wil hof toe oor aanstellings by SAUK
Die minister het gesê sy stem saam dat die raad sy uitvoerende beamptes moet aanstel, maar meen hulle moet ten minste met haar oorleg pleeg.
SAUK-topman doodgeskiet
Die raad van die SAUK, die bestuur sowel as die personeel het hul medelye met sy familie en vriende betuig.
Vakbond onttrek van SAUK-staking
SAUK-werkers wat lede is van die Communications Workers Union (CWU) het hulle van die staking onttrek wat Donderdag begin het.
SAUK-werkers begin staak
SAUK-werkers wat lede is van die Broadcasting, Electronic, Media & Allied Workers Union (Bemawu) begin Donderdag met ʼn landswye staking.
Twee van SAUK-raad ‘baie na aan Zuma’
Die DA het Dinsdag gesê hy het met kommer verneem dat die nuwe voorsitter en ondervoorsitter van die SAUK-raad baie na aan pres. Jacob Zuma…
Zuma kondig nuwe SAUK-raad aan
Opposisiepartye was ten sterkste gekant teen die aanstelling van twee lede wat albei nou op die nuwe raad dien.
SAUK-raadslede se waarnemende tydperk verleng
Ayanda Dlodlo, minister van kommunikasie, het Donderdag die aanstellings van drie waarnemende raadslede by die SAUK verleng totdat die vakante poste op ʼn permanente basis gevul is.
Byna R1 miljard verlies vir SAUK in 2016/17
Die SAUK het Donderdag sy jaarverslag vir die 2016/2017 finansiële jaar bekend gemaak en bevestig dat die openbare uitsaaier ʼn netto verlies ná belasting van R977 miljoen gely het.
SAUK sê jammer aan Dlamini-Zuma
Die SAUK het Sondag om verskoning gevra aan ANC-LP Nkosazana Dlamini-Zuma vir “onlangse foute wat in die nuusbulletins gemaak is”.
Hof sê of Motsoeneng moet betaal
Die kostebevel-aansoek het gekom nadat die SAUK 8 suksesvol was in hul hofaansoek om hul afdanking deur die openbare uitsaaier teen te staan.
Hof hoor Hlaudi het nie SAUK8 afgedank
Die arbeidshof in Johannesburg het Woensdag gehoor Jimmy Matthews, voormalige waarnemende hoof van die SAUK, was verantwoordelik vir die afdanking van agt joernaliste by die uitsaaier in Julie 2016.