Hy sê die egpaar volstaan by hul onskuld, maar sal dit nie kan bewys as hulle dood is nie.
Alles vir die sleutelwoord "Shepherd Bushiri"
Bushiris hoor eindelik oor borgtog
Die Bushiri-egpaar en hul medebeskuldigdes word van betrokkenheid by bedrog en geldwassery ten bedrae van R102 miljoen beskuldig.
‘Bushiri se dossier nié gesteel,’ sê departement van justisie
“Die departement het die video’s en foto’s op sosiale media gesien wat sou beweer dat dokumente van toepassing op die saak van Bushiri, sy vrou Mary, onwettig verwyder is tydens die verrigtinge in die landdroshof.”
Bushiri’s nóg ’n naweek agter tralies
Die Bushiri-egpaar en hul medebeskuldigdes is sedert verlede Dinsdag in aanhouding.
Omstrede pastoor en vrou in hof
Shepherd Bushiri, leier van die Enlightened Christian Gathering Church (ECG)-kerk en sy vrou Mary het Woensdag in ‘n hof in Pretoria verskyn vir hul aansoek om borgtog.
Omstrede pastoor gee hom oor aan Valke
Pastoor Shepherd Bushiri en sy vrou word saam met nog ’n egpaar van bedrog en geldwassery beskuldig.
Omstrede pastoor, vrou se hofsaak uitgestel
Bushiri en sy vrou sal dán in die Pretoriase hooggeregshof verhoor word.
Omstrede pastoor, vrou hoor oor borgtog
Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, het in die handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn op aanklagte van bedrog, geldwassery en oortreding van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad.
Bushiri-aanhangers ‘salf’ Valke-motor buite hof
Lede van die Enlightened Christian Gathering-kerk (ECG) het Maandag oproerig geraak buite die handelsmisdaadhof in Pretoria, waar die omstrede past. Shepherd Bushiri en sy vrou verskyn het.
Omstrede pastoor deur Valke gegryp
Die klagte teen die egpaar sluit in bedrog, geldwassery en oortreding van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA).