Een van die Stormers se blinkste sterre keer aan die einde van die seisoen sy rug op Nuweland om sy loopbaan oorsee voort te sit.
Alles vir die sleutelwoord "stormers"
Cheetahs en Stormers kondig groepe vir Harare aan
Reniel Hugo sal ’n Cheetah-span aanvoer wat Saterdag in Harare in ’n oefenwedstryd teen die Stormers te staan kom.
Ses van die een, ʼn halfdosyn van die ander
Wanneer die son nie skyn nie, reën dit
Fleckie se kans om ʼn punt te maak
Die Amerikaners se Sofia Coppola het in 2003 ʼn groot lokettreffer gemaak, ‘Lost in Translation’ of wanneer dit vrylik vertaal word, ‘Verlore in Vertaling’.
[Video] Rugbyman vra jawoord ná wedstryd
“Ons het destyds ʼn Curriebeker-wedstryd teen die Xerox Leeus op Nuweland gespeel. Ná die wedstryd het ek ʼn beeldskone meisie in ʼn rooi trui raakgesien. Sy het my en Kurt Coleman gevra vir ʼn foto, en ek is sedertdien verlief,” het die Stormers-heelagter gesê.
Rig jou gal teen jou spelers, Wakefield
Dit was maar deur die jare so – verloor is nie lekker nie en as dit gebeur, is dit die skeidsregter se skuld.
Opdrafbuiging in Superrugby ná gebreekte nek
`n Jaar en sewe maande nadat hy sy nek in `n rugbywedstryd gebreek het, maak `n 20-jarige slot sy buiging in die Stormers se Superrugby-opdrafspan.
Video: Matfield skerts oor rooi “EFF-hoedjie”
Victor Matfield het Donderdagaand geskerts hy het sy “rooi EFF-hoedjie” op toe hy met ʼn rooi pet by ʼn perskonferensie opgedaag het ná ʼn uitlating vroeër vandeesweek dat sy kamoefleer-kopskerm aanstoot gee.
Stormers klop Kings op Nuweland
Die Stormers het die Kings in Port Elizabeth met 24-12 gewen in ‘n saai wedstryd wat geen betekenis in hierdie jaar se Super15 het nie.
Stormers se doppie in Melbourne geklink
Die Stormers se hoop om enigsins nog ‘n faktor in hierdie jaar se Super15 te wees is vandag verydel toe hulle teen die sukkelende Rebels in Melbourne met 29-21 verloor het. Die halftydtelling was 14-13 in die Stormers se guns.
Stormers val vas in Albany
Die Stormers het hul vyfde nederlaag in nege Super15-wedstryde gely.
Stormers wen net-net in NZ
Die Kaapse storm was te sterk vir die Wellingtonse winde met die Stormers wat vanoggend ‘n naelskraapse oorwinning oor die Nieu-Seelandse Hurricanes in Palmerston North behaal het.
Stormers kan weer asemhaal ná wen
Die Stormers klop die Sharks op Nuweland.
Saders sink Stormers in Kaapse riller
Onverbiddellike verdediging, die Stormers se lynstaanprobleme en berugte onvermoë om drieë te druk het die Crusaders ‘n belangrike sege oor die Kapenaars besorg.