Die Suid-Afrikaanse spanne was onoorwonne in die afgelope naweek se Verenigde Rugbykampioenskap-aksie nadat die Stormers vir Zebre van hul voete gehardloop het.
Alles vir die sleutelwoord "Verenigde Rugbykampioenskap"
Lions vlieg weer op tuisveld
Die Lions het goed verdedig, hulle het aggressief vir die bal op die grond baklei en hulle het ongetwyfeld hul aanvalsgeleenthede benut.
Sharks opgewonde oor Siya se kapteinskaprol
“Hy het eintlik nog die heeltyd ’n baie positiewe invloed op die span; die enigste verandering is dat hy nou ook die gesag het wat met die titel gepaard gaan.”
Curriebeker: Vrystaat-Cheetahs draai die krane ná donderweer oop
Dit was boonop op ʼn nat veld en met ʼn glibberige bal, maar die Cheetahs het op al hul suiers gevuur en nege drieë gedruk.
VRK-reeks: Ulster en Edinburgh bult hul spiere
Twee van die voorlopers, Ulster en Edinburgh, het Vrydagaand hul kanse om vir die uitspeelrondes te kwalifiseer, verder verstewig.
Benetton laat sterbelaaide Sharks bietjie sweet
Die Durbaniete het steeds met ’n bonuspunt gewen om die agtste plek op die VRK-ranglys in te neem.
VRK-reeks: Stormers loop deur teen Connacht
Nog ʼn swak skeidsregter, nog ʼn nederlaag vir ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspan oorsee.
VRK-reeks: Lions toon durf teen kragreus Leinster
Dit gebeur nie aldag in rugby nie dat ʼn span slae kry en ook nie ʼn bonuspunt verower nie, maar steeds baie uit sy vertoning kan put.
Punte vir Bulls in Parma
Die Pretorianers se ses drieë teen Zebre beteken dat hulle nou tiende op die Verenigde Rugbykampioenskap se punteleer is.
Munster en kie binnekort in SA
“Hierdie wedstryde is ongelooflik belangrik vir Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers wat gretig op die besoek van oorsese VRK-spanne wag.”