Die Stormers het die Bulls vir die soveelste keer in ʼn Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd geklop.
Alles vir die sleutelwoord "Verenigde Rugbykampioenskap"
Glasgow Warriors wen armdruk teen Edinburgh
Vrydagaand se groot derbywedstryd op Scotstoun in Glasgow tussen die Glasgow Warriors en Edinburgh was vol inklimspel; hard en meedoënloos – eie aan Suid-Afrikaanse tradisie.
Jake meen Bulls kan bordjies verhang
In die laaste ses Verenigde Rugbykampioenskap-kragmetings tussen die Bulls en die Stormers het die Kapenaars nog nie een keer as verloorders van die veld gestap nie.
Stormers terug op die wenpad
Dit was weliswaar nog nie heeltemal die op-alle-suiers-vuur-vertoning van vorige seisoene nie, maar die Stormers het steeds vyf drieë teen Zebre in Stellenbosch gedruk.
White het nog ʼn Loftus-oorwinning in visier
“Ek is mal oor ʼn derby waar die beste spelers in Suid-Afrika teen mekaar speel.”
Ox gerat vir skrumuitdaging in Bulls-kraal
“Die Bulls se voorspelers is ʼn krag waarmee rekening gehou moet word – veral wanneer daar geskrum word. Ons sal egter nie terugstaan nie en ons is gereed vir enige uitdaging.”
Sukkelende Stormers doen selfondersoek
“Dit [die afgelope wedstryd teen Cardiff] was verreweg ons swakste vertoning van die toer en dit was ’n teleurstellende manier om dinge af te sluit.”
White meen Bokke laat VRK-kwik styg
“Om die Springbokke terug te hê is ongelooflik. Dit is beslis iets om op trots te wees en dit is ʼn tree in die regte rigting vir die Bulls.”
Sharks verrinneweer Dragons in Durban
Die Sharks het tien drieë in die wedstryd teen die Walliese besoekers gedruk, terwyl Grant Williams, Eben Etzebeth, Makazole Mapimpi en Lukhanyo Am almal tot die driedrukpartytjie bygedra het.
Willie gereed vir Bulls-buiging
“Ek is nie ʼn speler wat in my dop gaan kruip bloot omdat ek bang is oor wat mense ná ʼn wedstryd gaan sê nie,” het Willie le Roux gesê.
Stormers trap klei teen Cardiff
Die Stormers kon laas op 28 Oktober ʼn wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap wen.
Etzebeth terug in Sharks-vyftiental
Die sukkelende Sharks het ʼn welkome Springbok-momentuminspuiting met die terugkeer van spelers soos Eben Etzebeth, Ox Nche en Grant Williams gekry.
Dobson het nog hoop, ondanks nederlaag
“Takties was ons nie deur ʼn Noordelike Halfrond-span uitoorlê nie en dit is iets positiefs waarop ons beslis kan voortbou.”
Moedige Bulls struikel oor Edinburgh-hekkie
Die VRK-silwerware word beslis nie in November gewen nie en die Pretorianers kan tevrede wees met hul vertonings in Europa.
Skaflike Lions verduur slae teen Ulster
Teen die einde van die wedstryd was daar weinig verskil tussen die Lions en Ulster. Inteendeel, soms het dit gelyk asof die Lions meer gewoond daaraan is om in reën te speel.
Sukkelende Sharks kry Am-hupstoot
Lukhanyo Am, wat die Springbokke se aanvanklike Wêreldbeker-groep weens ʼn besering misgeloop het, sal saam met kaptein Francois Venter die Sharks se senterkombinasie teen Connacht wees.
Een punt is ook genoeg vir die Lions
ʼn Strafskop, ʼn drie en ʼn doelskop in die doodsnikke van die wedstryd het sake vir die Lions teen die Scarlets beklink.
Bulls bó in Cardiff, maar Sharks sonder byt teen Zebre
Die Bulls is tans eerste op die VRK-punteleer, maar die Sharks kon nog nie een wedstryd in die reeks wen nie.
Lions verloor in Italië
Malakai Fekitoa het sy eerste drie vir die Italiaanse klubspan gedruk, terwyl Ignacio Mendy die uiteindelike wendrie vir Benetton gedruk het.
Stormers, Sharks delf onderspit oorsee
Die Glasgow Warriors en die Ospreys was Vrydagaand te sterk vir die Stormers en die Sharks.