Die verdagte is ʼn 21-jarige student.
Lees meerAlles vir Sondag 26 November 2023
Soet, toe baie suur vir Suid-Afrika se Brad Binder in Valencia
Die MotoGP is deur die Italianer Francesco Bagnaia (Ducati Lenovo) gewen wat met sy oorwinning as vanjaar se wêreldkampioen gekroon is.
‘Regering laat SA se kinders in die steek’ – DA
Bykans vyf miljoen kinders ly honger terwyl sukkelende ma’s nie die nodige ondersteuning van die regering ontvang nie.
Verstappen sorg (weer) vir vuurwerkvertoning
Max Verstappen het met ʼn kersie-op-die-koek-vertoning in die laaste wedren van 2023 vorendag gekom toe hy met die louere in Abu Dhabi weggejaag het.
White meen Bokke laat VRK-kwik styg
“Om die Springbokke terug te hê is ongelooflik. Dit is beslis iets om op trots te wees en dit is ʼn tree in die regte rigting vir die Bulls.”
‘Weg, maar nie vergete’
Rosetta Brits het vier kinders verlede jaar verloor toe ʼn tenkwa in Boksburg ontplof het. Sy deel haar herinneringe aan dié noodlottige dag.
Die week in foto’s
Beleef van die wêreldwye nuusgebeure dié week in foto’s.
Deelnemers by Kaapstadse wedloop glo aangeval, beroof
Die atlete is nie tydens die voorval beseer nie.
Twee sterf in Centurion-vliegongeluk
Die insittendes van die ligte Bat Hawk-vliegtuig is op die toneel dood verklaar.
‘Geen beampte moet met vuurwapen in die hand sterf’ – Cele
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Saterdag twee van sy beamptes begrawe. Konst. Sphesihle Cele en Marven Maphoro is twee van 70 polisiebeamptes wat die afgelope sewe maande in misdadige aanvalle of lokvalle dood is.
Al minder ouers betaal skoolfonds
Kenners waarsku toenemende finansiële druk op ouers én skole kan ʼn bose kringloop tot gevolg hê. Party skole vind egter kreatiewe oplossings om dié probleem die hoof te bied.
Sinner neem weerwraak teen Djokovic
Jannik Sinner het sy jongste wedstryd teen Novak Djokovic met ʼn tuimeltreinrit vergelyk nadat hy die kragmeting met 6-2, 2-6 en 7-5 beklink het.
Proteas kán stem dik maak in 2027, mits hulle slaggate vermy
Die Proteas kon sedert 1992 toe Suid-Afrika die eerste keer ná hertoelating in Wêreldbeker-toernooie kon speel, in nege toernooie nog nooit verder as die halfeindronde vorder nie.
Geliefde ‘Binnelanders’-aktrise in kollig in dokkie-reeks
Sy vertel in-diepte oor haar lewe, en hoe dwelms, haar pa se selfdood en herhaaldelike besoeke aan die psigiatriese eenheid in ʼn Johannesburgse staatshospitaal, haar lewe beïnvloed het.
Leerder rig vuurwapen op onderwyser, trek sneller
“Ek sien nou nog hoe die seun my in die oë kyk, ʼn geweer op my rig en die sneller trek.”
Gholf: Lawrence weet hoe om te wen
Nikhil Rama, ná die tweede ronde die alleenvoorloper in die Joburg-Ope, het ʼn nagmerriebegin in die derde ronde gehad toe hy vier keer op die eerste putjie geset het en twee houe aan baansyfer afgestaan het.
Beurtkrag Sondag effe laer
Eskom het tans 15 386 MW se opwekkingskapasiteit beskikbaar.
Al verander die wêreld, bly Deon Meyer-stories tydloos
“Ek sê dikwels vir my kinders dat kosmaak en storieskryf presies dieselfde is: Jy skep iets wat jy vir mense wil gee om te geniet.”
Fase 6-beurtkrag: ‘SA’ners mag maar kwaad wees’
“Eskom se kernkrisis is sy vaardighede wat oor jare vernietig is. Van topbestuur tot ambagsman.”
Verstappen kry sy neus voor in Abu Dhabi
Max Verstappen sal later vandag sy 19de oorwinning van die seisoen jaag.