“Ons topagtdroom is nog lewend en dit is iets waarvoor ons baie hard werk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Verenigde Rugbykampioenskap"
Stormers móét wen op toer – Dobson
“Ons vat ons Springbok-spelers saam en ons is oorgehaal om alles in die stryd te werp om te wen.”
Vat vyf, Stormers!
Die Stormers het vyf drieë teen Leinster in die DHL-stadion gedruk en die Kapenaars beklee nou die vyfde plek op die VRK-punteleer.
Bulls hou weer rugbypartytjie op Loftus
Die Bulls het 61 punte teen die Ospreys op Loftus Versfeld aangeteken.
Goosen vir paar wedstryde geskors
Johan Goosen is in die tweede helfte van die Bulls se nederlaag teen Munster met ʼn rooi kaart van die veld gestuur.
Van Rooyen loof sy Lions-trop
“Ek is die trotsste op hul veggees en hul verdediging. Elke speler het sy hand opgesteek om Leinster weg van die doellyn te hou,” het die Lions-afrigter gesê.
Seëvierende Ospreys wekroep vir Stormers
“Ons sal volgende week baie beter moet speel. Leinster is ʼn trotse rugbyspan en ons is beslis nou onder druk.”
Munster tem Bulls op Fort Loftus
Bulls-losskakel Johan Goosen is in die tweede helfte met ʼn rooi kaart van die veld gestuur nadat hy koppe met Craig Casey gestamp het.
Bulls se groot kanonne terug teen Munster
Van die Bulls se grootste name is terug vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-aksie op Loftus Versfeld, terwyl RG Snyman in die lynstane vir Munster sal rank.
Sharks wil op onlangse wenmomentum voortbou
Sterre soos Eben Etzebeth, Bongi Mbonambi en Lukhanyo Am kry nou ʼn blaaskans, maar die Sharks se afrigterskorps kan steeds op Francois Venter, Grant Williams en Curwin Bosch reken om die wa deur die drif teen die Skotte te trek.
Manie bly wedstrydwenner
Manie Libbok beskik oor die vermoë om wedstryde vir sy span te wen. Ongeag of hy in die groen en goud van die Springbokke of die blou en wit van die Stormers te siene is.
Dit was naelbytstories, maar dinge is Roos-kleurig in Stormersland
Die Stormers kon uiteindelik ʼn spannende tweestryd teen Ulster met 13 – 7 op die DHL-stadion wen nadat die spelers genadiglik in die laaste 40 minute hul voete gevind het.
Leinster sukkel nie om ratte te verwissel
“Hulle het elke fout wat ons gemaak het, gestraf,” het Jake White gesê nadat die Bulls met 47–14 teen die Ierse rugbyreuse verloor het.
Leinster looi Bulls in tweede helfte
As dít ʼn maatstafwedstryd vir die Bulls was, is die Jakarandastad se rugbytrots geweeg en te lig bevind.
Kitshoff terug op ou tuisveld
Steven Kitshoff draf Saterdag weer op die DHL-stadion uit, maar dié keer sal die Springbok-stut in die kleure van Ulster wees.
Bulls teen Leinster – groot stryd wag in Dublin
“Ek het verneem dat die kaartjies vir die wedstryd uitverkoop is en dit is goeie nuus vir die spelers, want dit beteken dat ons as ʼn span iets reg op die rugbyeld doen. Mense wil die Bulls in aksie sien.”
Koch waarsku teen Edinburgh se vuur
“Hulle gaan waarskynlik kwaad en teleurgesteld wees met hul vertoning teen die Stormers en hulle sal sake teen ons wil regstel.”
Bulls staal hulself vir taai Leinster-toets
“Baie van Leinster se spelers was vir die Ierse span in aksie wat onlangs ʼn tweede Sesnasiestitel op ʼn streep ingeoes het, terwyl hulle vroeër ook die Springbokke in die Wêreldbeker-toernooi geklop het.”
Bulls 2de op punteleer ná Dragons-sege
Al vier Suid-Afrikaanse rugbyspanne het hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryde die naweek gewen.
Sewe van die bestes vir Stormers teen Edinburgh
Wanneer die Stormers hul geleenthede met al twee hande aangryp, kan hulle omtrent vir jou op ʼn rugbyveld baljaar. Hulle het sewe drieë teen Edinburgh gedruk.