ʼn Mens aanvaar dit feitlik as vanselfsprekend, maar Suid-Afrika se twee goue medaljewenners by verlede jaar se Olimpiese Spele, Wayde van Niekerk en Caster Semenya, lyk werklik onoorwinlik.
Alles vir die sleutelwoord "Wayde van Niekerk"
Nóg ʼn rekord vir SA se Wayde
Wayde van Niekerk het Woensdagaand nog ʼn rekord laat spat in die 300m-wedloop by die Golden Spike-atletiekbyeenkoms in Ostrava, Tsjeggië.
Wayde draf SA 200 m-rekord in Jamaika kis
Wayde van Niekerk, Suid-Afrika se wêreldrekordhouer in die 400 m, het Saterdag die Suid-Afrikaanse 200 m-rekord by ʼn byeenkoms in Jamaika verbeter.
Wayde kry nou tóg sy kans om twee goues te wen
Die goue seun van Suid-Afrikaanse atletiek, Wayde van Niekerk, gaan wel sy kans kry om later vanjaar by die Wêreldkampioenskap in Londen ʼn goue medalje in die 200 m én die 400 m te wen.
SA-goue seun vra ‘ja’-woord
Nóg ‘n Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen is verloof.
Wayde en Caster benoem vir gesogte titels
Die Suid-Afrikaanse atlete, Wayde van Niekerk en Caster Semenya, is albei deur die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) vir twee gesogte titels benoem.
Zille wil stadion na Wayde vernoem
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het voorgestel dat die Groenpunt-atletiekstadion na die Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen, Wayde van Niekerk, vernoem moet word.
Stem vir jou SA’ner van die Jaar
Die Suid-Afrikaner van die Jaar-toekenning, ʼn inisiatief deur meesterbraaier en televisiepersoonlikheid Jan Braai en ook die boetie van Nasionale Braaidag, sonder jaarliks op Erfenisdag ʼn enkele Suid-Afrikaner uit vir sy of haar besonderse prestasie.
Wayde van Niekerk: Nederige superster kry sy krag by ʼn ‘Hoër hand’
Die dokters het ʼn bloedoortapping gedoen en vir haar gesê dat sy niks meer as 24 uur saam met haar Wayde sal hê nie.
Nuuskommentaar: Wayde bars deur die klank-/kwotagrens
Ongelukkig gaan die meule van politieke inmenging in sport deur die regering waarskynlik kort voor lank ’n paar dowwe en verdelende kolle daar laat.
Wayde van Niekerk se afrigter verower harte
Die media gons behoorlik oor Wayde van Niekerk se 74-jarige afrigter, Ans Botha. Dit is veral haar emosionele reaksie toe dié atleet Maandagoggend eerste oor die wenstreep getrap het, wat wyd op sosiale media versprei word.
Video: Olimpiese Spele: Goud en nuwe wêreldrekord vir SA
Wayde van Niekerk het vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) die 400 m in ʼn nuwe wêreldrekordtyd by die Olimpiese Spele in Rio gewen.
Van Niekerk dra landsvlag by Spele se openingseremonie
Suid-Afrika se wêreldkampioen in die 400 m, Wayde van Niekerk, is aangewys as die vlagdraer vir die Suid-Afrikaanse Olimpiese span tydens vanjaar se openingseremonie by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro.
Wayde van Niekerk sê nee vir boelies
Die naelloper en wêreldkampioen Wayde van Niekerk het onlangs kragte gesnoer met Cartoon Network en ChildLine vir die internasionale anti-boelie-veldtog.
[Goeie nuus] Blitsige Wayde van Niekerk is enig in sy soort
Wayde van Niekerk, 400 m-wêreldkampioen, is die eerste mens in die geskiedenis wat die 100 m vinniger as 10 sekondes, 200 m binne 20 sekondes en 400 m binne 44 sekondes kan hardloop.