Altesame 86 474 mense het vandeesweek deur Nampo-park se hekke gestroom en daar is fluks sake gedoen.
Lees meerStaat sloer met stappe teen bek-en-klou in Oos-Kaap
Klaarblyklik kan riglyne om die siekte te beheer nie ingestel word tot dr. Mpho Maja, direkteur van dieregesondheid by die departement, toestemming daarvoor gee nie. Maja wil egter eers die provinsie self besoek voor sy dié toestemming gee.
Bekende ruiter herstel goed ná val
“Dit sal nog ʼn rukkie duur voordat sy weer op ʼn perd kan klim, maar ek is seker sy sal weer. Sy vat nie nee vir ʼn antwoord nie.”
Foto’s: Vleiseters kry voorkeur by dié restaurant
Die restaurant is só passievol oor vleis dat hulle selfs hul eie droëwors en biltong maak, wat as voorgereg bestel kan word.
Talle witrenosters in SA hervestig
Die “ambisieuse plan om 2 000 suidelike witrenosters in veilige beskermde gebiede” vry te laat sal oor die volgende tien jaar in werking gestel word.
Nooit te oud vir entrepreneurskap: 81-jarige doen flink sake by Nampo
Om een dag af te tree is nie deel van dié 81-jarige entrepreneur van Saldanhabaai se planne nie.
Video: Boereplanne uit die boonste rakke
Verskeie vindingryke boere is Donderdag by die Boereplan-kompetisie by Nampo vir die allerslimste praktiese planne om die lewe op die plaas makliker te maak, vereer. Kyk hier.
Nasie in Gesprek | Saam kan ons beter
“Jy doen nie die regte ding om dit aan almal te vertel nie. Jy doen dit omdat dit die regte ding is om te doen.”
Grondhervorming ‘nie prioriteit’ in verkiesing
Die landboubedryf speel ʼn kardinale rol in die vorming van die politieke agenda, is daar by die “Nasie in gesprek”-reeks by Nampo gesê.
Kuberveiligheid noodsaaklik vir boere
Eens beskou as ʼn tradisioneel lae-tegnologie bedryf beteken die toenemende gebruik van e-pos, aanlyn moniteringgereedskap, afstandbeheerders en betalingstelsels, tesame met outomatiese slim boerderytoerusting en internet-gekoppelde trekkers, dat die digitale bedreigingsvlak vir boere toegeneem het.
Video: Rekordgetal besoekers by Nampo
Meer as 25 000 mense het Woensdag deur die Nampo-park se hekke gestroom, duisende meer as die dag tevore.
Muur van herinnering – Só word plaasmoorde by Nampo onthou
Daar word in Suid-Afrika na dié muur as die “muur van trane” of “die moordmuur” verwys.
‘Beginselvaste regskenner’ nuwe streekbestuurder by TLU
Prof. Andries Raath, emeritus professor aan die Universiteit van die Vrystaat, sal later vandeesmaand aansluit by TLU SA.
Nasie in Gesprek: Uitnemendheid nooit maklik
“Boere is risikobestuurders. Risiko is wat ons doen. Maar dit is die faktore wat bydra tot daardie risiko wat ons moet verander om meer klimaatslim te boer,” is vandeesweek by die Nasie in Gesprek-reeks by Nampo gehoor.
Plaaskombuis laat Nampo-monde water
Hulle sê as jy kos eet, is jy by die landbou betrokke. En Suid-Afrikaners weet hoe om ʼn smulbord kos op die tafel te sit. Gaan vra gerus diegene wat al ʼn draai by die Syngenta Boerekos Plaaskombuis by Nampo ʼn draai gaan maak het.
Gesoek: SA se beste vroueboer
Twee titels is op die spel: Vrou van ʼn Bayer-boer én ʼn Bayer-vroueboer.
Merke, gereed, Nampo!
Met altesaam 865 uitstallers kan besoekers na vier volgepakte, opwindende dae uitsien.
Dringende ingryping nodig teen voëlgriep
Ondanks die bedryf se bereidwilligheid om dit na te kom kon geen maatskappy nog voldoen aan die streng vereistes vir inentings nie en dit benadruk die behoefte aan praktiese oplossings.
Twee aangekeer oor Glen-plaasmoorde
Die twee verdagtes sal binnekort in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklag van huisroof en twee aanklagte van moord.
Polisieman in hof oor veediefstal
Die polisie het nege bonsmara-kalfies ter waarde van R80 000 in die beampte en sy vermeende medepligtige se besit gevind.