Een van die grootste legendes van Ierse rugby is Maandag in Dunmore, Ierland, vermoedelik aan ʼn hartaanval oorlede.
Lees meerAlles vir Maandag 28 Augustus 2017
Kings takel verlede seisoen se Pro12-kampioen sonder losmaker
Dit is ver van ideaal af maar onvermydelik: die Southern Kings vertrek Woensdag na Wallis vir die eerste van hulle twee Pro14-wedstryde sonder dat hulle in ʼn opwarmwedstryd gespeel het.
Vermiste jong vrou dood gevind
Enkele dae ná Greywind, wat sowat agt maande swanger was, se verdwyning is ʼn pasgebore baba in ʼn woonstel gevind. Daar word vermoed dat die baba haar kind is.
Vyf verdagtes dood tydens skietgeveg met polisie
Vyf vermeende rowers is Maandag in Durban, KwaZulu-Natal, dood ná ʼn rooftog gelei het tot ʼn hoëspoed-jaagtog en skietgevegte tussen die polisie en die verdagtes.
Kampsbaai-moord: Bloedmonsters is nooit geneem
Daar is nooit bloed- en urienmonsters, naelskraapsels of haarmonsters by die moordbeskuldigde Diego Novella geneem nadat hy in hegtenis geneem is vir die moord op Gabriela Alban nie, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.
Vier verdagtes ontsnap uit polisiesel
Die polisie in Limpopo is op soek na vier verdagtes wat Maandag in die vroeë oggendure uit ʼn sel by die polisiestasie in Lephalale (Ellisras) ontsnap het.
Oud-Griekwa erge vlieg in Keniaanse salf
ʼn Gewese Griekwa-losskakel was Saterdag `n erge vlieg in die salf van die Keniaanse rugbyspan, die Simbas.
‘Lesufi die rede vir geweld in skole’
“Jy kan ʼn kind tuis so goed opvoed soos jy wil, maar sodra hy of sy in ʼn omgewing kom, soos skole, waar geen reëls en regulasies deur middel van gedragskodes bestaan nie, gaan dit die kind uitlok om alles wat hy by die huis geleer het te vergeet.”
Twee in hof oor ‘onwettige’ mynbou
Johannes Petrus Kirchner (49) en Justice Mogale (47) is die afgelope naweek in die Mecklenburg-gebied in Limpopo in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Jesus genees mense in die landstreek Gennesaret
Hoe stel jy vir Jesus van Nasaret voor? Sou jy ʼn probleem gehad het om met Hom te identifiseer?
[Video] SA sanger slaan platekontrak los met FB-video
Die video is intussen al bykans een miljoen keer op sosiale media gekyk.
Vermeende dwelmhandelaars by lughawe vasgetrek
Twee van die verdagtes, onderskeidelik 20 en 35 jaar oud, is in hegtenis geneem waarna hulle na ʼn nabygeleë hospitaal geneem is. Daar het x-strale getoon dat die verdagtes vreemde voorwerpe gesluk het.
Kampsbaai-moord: Hof hoor oor gru-toneel
“Dit is nie die norm om ʼn liggaam so te vind nie. Ek het nog nie ʼn liggaam in so ʼn toestand gesien nie.”
Vyf in hof ná man glo mensvleis eet
Die vyf mans wat in hegtenis geneem is ná ʼn man by die Estcourt-polisiestasie in KwaZulu-Natal ingestap en aan polisiebeamptes gesê het hy “is moeg om mensvleis te eet”, het Maandag in die Estcourt-landdroshof verskyn.
[Boek] My bruidsboek
“My bruidsboek” is die ideale, omvattende trougids vir elke gelowige bruid.
Klasse by Pta skool ontwrig oor kleefbroeke
Beamptes van die Gautengse departement van onderwys is Maandag na ‘n hoërskool in Pretoria ontplooi nadat leerders Vrydag klasse geboikot het omdat hulle eerder noupassende broeke as gewone wyepyp-broeke as deel van hul skooluniform wil dra.
Verkeersbeampte, ma glo deur kêrel doodgeskiet
ʼn Verkeersbeampte van Limpopo en haar ma is Sondagaand in hul huis doodgeskiet, vermoedelik deur ʼn kêrel van die beampte.
Boek: Geskenk van genade
Die geliefde skrywer Nina Smit stap in “Geskenk van genade” vir 366 dae saam met vroue om hulle te verseker van God se teenwoordigheid en grenslose genade. Sy inspireer vroue om elke dag voluit te leef en die klein jakkalsies van die daaglikse lewe met grasie wat van God af kom, eenkant toe te stoot.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 28 Augustus 2017
Monique Steyn, Appel en Saarkie maak dié week hul toetrede tot die Top 20.
[Foto’s] Die Ducati Supersport praat met die hart
Die Ducati is ’n fiets wat jy koop omdat hy met jou hart praat. Hier laat jy logika en die spesifikasie-lys uit die sommetjie, skryf Brian Cheyne.