Hierdie gereg klink so reg in ons kraal!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "biltong"
Resep: Vinnige biltong-en-kruie-karringmelkbrood
Hierdie heerlike geurryke broodjie kan tot drie dae in die yskas bewaar word. Die snye kan voor opdiening liggies gerooster word.
Resep-video: Biltong-bom
Hierdie bom kan in die oond as ʼn broodrolletjie gemaak word, óf oor die kole as ʼn roosterkoek.
Hap saam met Lochner: Boere-blini
Lochner gee dié week vir ʼn Russiese dis ʼn “boere-twist”.
Resep-video: Bielie van ’n mieliebroodjie
Dié broodjie het slegs drie bestanddele, maar ons het dit ʼn bietjie met biltong opgekikker.
Pak só ʼn gesonde kosblik
“Dit is ʼn ouer se verantwoordelikheid om seker te maak hul kinders eet die regte goed, ek kan nie genoeg klem daarop sit nie. Groente eet moet wees soos om tande te borsel in die oggend.”
10 wenke om dié winter gesonde kosbesluite te neem
Volg dié 10 wenke om jou die winter so ʼn bietjie in toom te hou, sonder om te voel asof jy op ʼn dieet is.
Resep: Beesbiltong
Het jy al ooit self biltong gemaak? Beproef dié resep vir lekker geurige biltong.
Dié ma en dogter is hul sout werd
“My pa was siek en kon dus nie preserveer- en kleurmiddels in sy kos geëet het nie. So, my ma het dié mengsels sout vir hom gemaak.”
Resep-video: Biltong-en-kaasbolletjies
Dié bolletjies is perfek om die braaivleisvuur!
[Resep] Biltongsop in ʼn broodrolletjie
Daar is geen beter trooskos om die winterkoue te verdryf as lekker sop nie; nóg beter en trots-Suid-Afrikaans is biltongsop; nóg beter – sit voor binne-in ʼn kraakvars broodrolletjie.
Matie kry doktorsgraad in biltongmaak
Om biltong te maak is nie so maklik soos ʼn mens dink nie; daar is ʼn hele wetenskap daaraan verbonde, meen dié doktor in biltong. Sy deel haar bevindinge en wenke vir heerlike én kwaliteit biltong.
[Resep] Jakkie se heerlike biltongslaai
Hierdie slaai is vullend en heerlik vir die werk of sommer ʼn maklike maaltyd by die huis.
[Resep] Veselryke biltongpoffertjies
Iets heerliks vir die kosblik!
[Resep] Romerige biltongquiche
Jy kan ook ’n oondvaste tertbord gebruik as jy nie ’n quichepan het nie. As jy nie van ’n dik kors hou nie, kan die deeg dunner uitgerol word en die oorskietdeeg in ʼn plastieksakkie vir ongeveer drie maande in die vrieskas geberg word.
[Resep] Biltong-, gekaramelliseerde uie- en bloukaas-quiches
(Deur: Tania de Kock)
Resep: Biltongsop
Hierdie resep vir biltongsop is Colleen Draycott van Durbanville se spesiaal uitgesoekte spogresep.
Resep: Biltongkonfyt
Josia het die eerste keer biltongkonfyt in ‘n deli op Stellenbosch raakgeloop en dit as inspirasie gebruik vir hierdie besonderse bolaag. Heerlik saam met tuisgebakte brood en braaivleis.
Resep: Biltongpotjie
Heerlike en maklike biltongpotjieresep.
Biltong-‘diewe’ vasgetrek
Twee mans is glo gevang toe hulle biltong van meer as R900 van ‘n slaghuis in Petrusburg in die Vrystaat gesteel het.