Anwa Dramat, geskorste hoof van die Valke, is op verlof geplaas nadat hy en Nkosinathi Nhleko, minister van polisie, ʼn ooreenkoms bereik het.
Alles vir Dinsdag 10 Februarie 2015
PTA-slimkragmeters: ‘Installasiewerkers’ beroof inwoners
Die Tshwane-metro het inwoners gewaarsku dat ʼn groep kriminele hulself as munisipale werkers voordoen wat die nuwe slimkragmeters in Pretoria installeer, en dan inwoners beroof.
Video: Nuwe app laat siende mense blindes help om te ‘sien’
Die Be My Eyes-app maak die lewe baie makliker vir ʼn blinde persoon, deur hulle met ʼn video te verbind aan enigiemand wat siende is indien hy vinnig wou weet wat is die vervaldatum van die melk in sy yskas, of watter blikkieskos beskikbaar is.
Video: So lyk maan se “agterkant”
Nasa het pas ’n gesimuleerde video bekend gestel wat wys hoe die agterkant daaruit sien. Dit is uit beelde wat deur die Lunar Reconnaissance Orbiter saamgestel.
Werker kry halfmiljoen na vingerfout; weier om dit terug te gee
ʼn Werknemer van die Vrystaat weier glo om die meer as R500 000 wat verkeerdelik in sy bankrekening inbetaal is, terug te gee, het Beeld Dinsdag berig.
Uitdrukking: Van lotjie getik wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “van lotjie getik wees”.
Politiek in die kerk
Suid-Afrika het ʼn dapper kerk nodig skryf Jaco Strydom.
Nuuskommentaar: Wat is die ergste: Derde Wêreldoorlog of Zuma?
Herman Toerien ontleed die huidige verwikkelinge in Oekraïne wat in beginsel die potensiaal inhou om ’n Derde Wêreldoorlog te laat ontbrand.
Vermiste Midmar-swemmer se liggaam gevind
Die liggaam van Tristan Dennis (30) wat Saterdag op die eerste dag van die Midmarmyl in KwaZulu-Natal verdwyn het, is Dinsdagoggend opgespoor.
Boek: Eet jou groente, Gouelokkies
Kinders leer hoekom dit belangrik is om gesond te eet met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.
Boek: In ritme met God
Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou.
SA polisievrou vas in Hongkong
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat een van sy lede in Hongkong in hegtenis geneem is.
Parmalat herroep appelsap
Parmalat het ʼn besending van sy PureJoy-appelsap herroep nadat dit glo met ʼn skoonmaakmiddel besmet is, het The Star Dinsdag berig.
Jan Kempdorp: Vier uit skool, koshuis geskors
Die vier leerlinge van die Hoër Landbouskool Noord-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn koshuisleerling aangerand en seksueel mishandel het, is uit die skool geskors.
Hewitt-verhoor duur voort
Bob Hewitt, die Grand Slam tennis-dubbelkampioen wat tereg staan op aanklagte van verkragting en onsedelike aanranding, se verhoor hervat Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshof wat in die Palm Ridge-landdroshof sit.
Resep: Energiestafies
Nog ‘n lekker idee vir die kosblik! Hierdie energiestafies is ideaal om die hongermagies op sportdae tevrede te hou.
Konstruksiewerker sterf na hy in sloot val
ʼn Konstruksiewerker is Maandag dood nadat hy en ʼn medewerker in ʼn sloot geval het by die Blue Hills-winkelsentrum in Midrand.
Hittegolf vir Gauteng, Noordwes
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het gesê die hittegolf wat inwoners van Gauteng en Noordwes die afgelope paar dae laat sweet het, behoort binnekort tot ʼn einde te kom.
Mogoeng verdedig Pistorius- en Dewani-uitsprake
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het twee regters se onlangse uitsprake in hoëprofiel-sake verdedig, het eNCA berig.