Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “fonds” en “vonds”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir Donderdag 27 Augustus 2015
Tutu se begrafnisplan ‘al 20 jaar gereed’
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu (83) het al die afgelope 20 jaar ʼn gedetailleerde begrafnisplan gereed sou hy tot sterwe kom.
Resep: Afval op die tafel
Afval is so eg Suidwes soos kan kom. As kind was dit absolute fynkos en afval is selfs met groot trots vir Kersete bedien.
[Video] Verander jou fiets in ʼn slimfiets
ʼn Nuwe uitvinding genaamd SmartHalo, verander jou gewone trapfiets in ʼn japtrap in ʼn slimfiets – en bied jou ʼn eenvoudige navigasie- en selfs veiligheidstelsel.
Een dood, twee gewond in taxi-skietery
Een persoon is dood en nog twee beseer nadat geweerskote Woensdagaand by die Noord-taxistaanplek in die Johannesburgse sakesentrum afgevuur is.
KZN-skoolhoof vermoor ná dreigement
ʼn Skoolhoof van Pietermaritzburg is Woensdagmiddag vermoor in wat volgens bespiegelinge moontlik ʼn huurmoord was.
Wees kreatief!
Kreatiwiteit is nie ’n ingebore talent wat kinders het of nie het nie – dit is ’n vaardigheid wat ouers hul kinders kan help ontwikkel.
Afrikaans 90: Ek en Afrikaans
“Toe weet ek: Hoe jy met woorde werk, maak hoe jou lewe werk…” skryf Carl Theunissen.
Nuuskommentaar: As die polisie die vyand word
Suid-Afrika kan verbasend baie oor die oorsake van polisiebrutaliteit uit ondersoeke in die VSA te wete te kom. Die polisie durf nie die vyand word nie.
Curiosity vind “waterryke” grond teen berg op Mars
Nasa se Curisity-tuig wat hom reeds ’n stywe ent teen berg Sharp se hang op bevind, het op ’n stuk grondbodem afgekom wat drie tot vier keer soveel water bevat as enige ander plek waaroor die tuig op Mars gery het.
Tiener op Pta-kleinhoewe doodgeskiet
ʼn Tienerseun van Pretoria is Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe oos van die stad doodgeskiet.
Onnie tronk toe ná verhouding met gestremde leerling
ʼn Onderwyseres van Australië is Donderdag tronkstraf opgelê nadat sy ʼn seksuele verhouding met ʼn verstandelik gestremde leerling gehad het.
Afrikaans word herlaai
Afrikaanse musiek het vier uiters talentvolle kunstenaars ryker geword; hopelik sal hulle almal later ook suksesvolle solo-loopbane volg.
Resensie: Pak my in jou tas – Tiro
Dit is eintlik snaaks dat Tiro so lank gewag het om ’n Afrikaanse album vry te stel, maar dis goed dat dit eindelik gebeur het. Die vraag is net of die radiostasies hul samewerking gaan gee deur dit gereeld te speel, want indien dit gebeur, kan Tiro nog baie gewild word.
Oor ’n slegte koning, rowerspelonke en tollenaars
Maar die koning en sy amptenare het vir hulle gesê: “Dis nie ons wat so sleg regeer nie, dis julle voorvaders wat hierdie onheil oor die land gebring het. Daarom sal ons alles op julle koppe laat neerkom, tot in die derde en vierde geslag.”
Silwerskermfees 2015: Tina Kruger gesels oor die kortfilm Beurtkrag
Die regisseur en skrywer, Tina Kruger, gesels oor die kortfilm ‘Beurtkrag’.
My ouma in kaneel…
Hierdie woorde uit die bekende Opperman-gedig wek by ’n mens ’n sekere emosie oor ’n ouma.
Grondbesetters in Marikana eindelik verwyder
Teen Woensdag is die balju saam met polisiebeamptes na die gebied om die onwettige besetters te verwyder. “Die probleem is dat die getal strukture binne vyf dae van drie tot 57 gegroei het,” het Pawson gesê.
Silwerskermfees 2015: Stem vir jou gunsteling
Die kykNET Silwerskermfees het gister in Kampsbaai afgeskop en die nominasies vir die toekennings van dié fees is ook bekend gemaak.
DA soek antwoorde oor gebruik van Gupta-straler
Die DA het Woensdag adjunk-president Cyril Ramaphosa se gebruik van ʼn Gupta-vliegtuig vir ʼn amptelike besoek aan Japan bevraagteken en gesê die party sal seker maak die voorval word ondersoek.