Twee verdagtes sal Dinsdag in die Mmabatho-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die moord op twee mense.
Lees meerAlles vir die maand Oktober 2015
Vrou by werkplek doodgeskiet: Man in hof
ʼn 29-jarige man het in die Belfast-landdroshof verskyn in verband met die moord op Cindy Swanepoel wat Woensdagoggend by haar werkplek in die dorp doodgeskiet is.
16-jarige in hospitaal ná hy byna verdrink
ʼn 16-jarige seun is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy amper in die see by Port Edward verdrink het.
Dié mense tydens FAK Prestige-aand vereer
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Vrydagaand tydens ʼn spoggeleentheid by die Voortrekkermonument nie net Afrikaans se 90 jaar as amptelike landstaal gevier nie maar ook verskeie toekennings oorhandig.
Reeksverkragter sit lank
Die hooggeregshof in Pretoria het ʼn reeksverkragter tot meer as 150 jaar tronkstraf gevonnis.
Boek: Rotburger
Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot.
Man in parkeerterrein doodgeskiet
ʼn 37-jarige man is Saterdagoggend in die parkeerterrein van ʼn winkelsentrum in Somerset-Wes doodgeskiet.
[Video] ‘Vir altyd’-fliek se lokprent bekend gestel
Die amptelike lokprent vir die romantiese avontuurfilm Vir altyd is bekend gestel.
Sug van verligting vir motoriste
Motoriste sal van Woensdag af ʼn effense sug van verligting kan slaak wanneer brandstofpryse daal.
Vermiste Russiese vliegtuig het neergestort
Die Russiese vliegtuig wat vermis geraak het kort nadat dit in Egipte opgestyg het, het neergestort.
Hof beslis dat presidensiële handboek openbaar gemaak moet word
Die hooggeregshof in Pretoria het vandag ná ’n uitgerekte regstryd tussen AfriForum en die presidensie beslis dat die omstrede presidensiële handboek openbaar gemaak moet word.
Russiese vliegtuig word vermis
ʼn Russiese vliegtuig met 212 mense aan boord word vermis nadat dit Saterdag in Egipte opgestyg het en daar kort daarna kontak met die bemanning verloor is.
Man kritiek ná hy van balkon val
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy van die balkon van ʼn gewilde hotel in Riverside, Durban, geval het.
Prof. Kgwadi ontvang memorandum oor Afrikaans
Prof. Dan Kgwadi het gehoor dat Afrikaans as onderrigtaal op die NWU se Potchefstroom-kampus ononderhandelbaar is.
Drie dood in gru-botsing
Drie mense is dood en vier beseer in ʼn botsing reg van voor in Paardeneiland in Kaapstad.
Vier vas oor liggaamsdele van diere
Vier verdagtes het in die Greytown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn nadat hulle glo betrap is waar hulle die liggaamsdele van bedreigde diere verkoop.
Gedagte vir die dag: Voorbeeld: dis wat tel!
Oordeel regverdig oor jou naaste. Moenie arm mense bevoordeel of ryk mense begunstig nie. (Levitikus 19:15)
King James kraai koning in Afrikaans by Pendorings 2015
Die reklamemaatskappy King James het by vanjaar se Pendoring-reklametoekennings koning gekraai deur weg te stap met die prestigeprys, ʼn oorsese studiereis ter waarde van R100 000, vir hul Sanlam Musiekfees-veldtog.
Kohler-Barnard se DA-lidmaatskap opgeskort
Die Demokratiese Alliansie se federale uitvoerende komitee het Vrydag vergader om onder andere die bevindings van die Federale Regskommissie te bespreek wat verband hou met LP Dianne Kohler-Barnard.
[Video] Mooiste liefde roer die hartsnare
Jason Lyle Black se ouma en oupa het op ʼn baie spesiale manier met ʼn klavierduet hul 60ste huweliksherdenking gevier – en almal is gaande daaroor. Die video is binne 10 dae reeds byna 2 miljoen keer gekyk.