Kaapstad gaan in September 2017 die deure van die grootste museum wat in die laaste eeu in Afrika gebou is, open. Dié museum sal gehuisves word in ʼn graansilo by die V&A Waterfront in Kaapstad wat omskep word in ʼn glansmuseum vir kontemporêre kuns.
Alles vir die maand September 2016
[Foto’s] 747-vlieënier neem mooiste foto’s
Min mense het ʼn beter uitsig op asemrowende natuurtonele soos vlieëniers, en ʼn Boeing 747-vlieënier het besluit om dié tonele met almal te deel.
Studentebetogings: Zuma vergader met ministers
Zuma het intussen ook ʼn verklaring uitgereik oor die gewelddadige betogings by sommige universiteite en gesê hy is “erg ontsteld” daaroor.
Randfontein-moorde: Vier bly eers agter tralies
Die vier mans wat verdink word van die grumoord op vier mense, onder wie die negejarige Kayla Meyer, op ʼn kleinhoewe naby Randfontein aan die Wes-Rand, het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Eerste Liga: Voorste vier veg om eindstrydplekke
Die onoorwonne Luiperds meet Vrydagmiddag op Olënpark in Potchefstroom kragte met die Valke in die eerste halfeindstryd van die Curriebeker Eerste Liga
Gedig: Spook
“Spook” deur Juanita Louw, uit haar debuutbundel, “In die grot van die sibille”
Die sage van die Aurora-transaksie: In sonde ontvang en gebore
Die hartseer gevolg van die Aurora-korrupsie is die vernietiging van 5 300 direkte werksgeleenthede en 6 000 indirekte poste (dié van kontrakteurs, subkontrakteurs en diensverskaffers).
Digbundel: In die grot van die sibille
Juanita Louw werk met fassinerende stof uit ander kulture wat selde in Afrikaanse digkuns op hierdie prikkelende, meevoerende manier ontgin word.
Agt leeus, tiere in Limpopo vergiftig
Minstens agt leeus en tiere is in die afgelope week in Limpopo vergiftig, vermoedelik sodat hul liggaamsdele vir moetie gebruik kan word.
Jong man swaar gevonnis vir moord op polisiemanpa
ʼn 22-jarige man is Donderdag gevonnis vir die moord op ao. Petrus Johannes Burger Holz (49), ʼn polisieman en pa van twee.
Totsiens, BlackBerry-slimfoon
BlackBerry het Woensdag aangekondig dat hy ná 14 jaar nie meer slimfone gaan vervaardig nie.
SAUK ly weer reuseverlies
James Aguma, waarnemende hoof van die SAUK, het die openbare uitsaaier se jaarverslag Donderdag voorgelê.
Staatsrede-seinblokkering was onwettig, sê hof
Die appèlhof het Donderdag beslis dat die seinblokkering tydens verlede jaar se staatsrede in die parlement onwettig en ongrondwetlik was.
Video: ‘I love it when you talk foreign’
Ons was almal dol oor die Wimpy-advertensie waar die jong man sy meisie beïndruk deur vreemde woordjies soos “macchiato ” en “caffè mocha” in haar oor te fluister. As jy dié koffieterme ken, kan jy dalk ook net ʼn aantreklike koffie-entoesias se aandag in ʼn geselskap trek.
Spotprent 29 September 2016
Jerm se spotprent vir 29 September 2016.
Groot gegiggel toe polisie na ‘zombie-misdaadtoneel’ geroep word
Die polisie in Cheshire, Engeland, het hulle vandeesweek ná ʼn wenk van ʼn motoris gehaas na ʼn “misdaadtoneel” op die M62-snelweg waar ʼn zombie glo besig was om ʼn vrou te byt en aan te rand.
Reeksmoordenaar dreig glo slagoffer se ma
Die ma van een van sy slagoffers het tydens die verhoor getuig dat hy selfs nadat hy skuldig bevind is die familie gedreig het.
Dit is ook ons kinders se reg om klas toe te gaan en te studeer
Maar ons vra mooi: Jy sien die oproerige studente se optrede, maar asseblief prof., kyk ’n slag in die oë van ons kinders wat wil studeer, sien hulle vrese, sien hulle bekommernis.
[Resep] Koue koffie-konsentraat
Hierdie konsentraat word gebruik om ʼn heerlike koppie koffie te maak – al wat jy moet doen is om kookwater by te voeg en siedaar – ʼn goeie koppie koffie in ʼn japtrap!
Vier swaar gestraf ná inbraak waartydens buurman sterf
Vier mans is tronkstraf opgelê in verband met ʼn huisbraak in Julie 2015 in Kempton Park waartydens ʼn man doodgeskiet is.