ʼn Hartroerende toneel het hom Woensdagmiddag in Calvinia in die Noord-Kaap afgespeel toe honderde mense van dié distrik byeengekom het om te bid vir reën.
Alles vir Donderdag 6 April 2017
Pretoria-stadsrede: ANC-raadslede ontwrig verrigtinge
Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metro, kon nog nie sy stadsrede lewer nie weens ontwrigting.
Matie met mes in bors gesteek
“Berading is vir die student en die koshuis as ʼn geheel aangebied.”
‘Van der Merwe’ kry ʼn fliek
“Die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in dié komedie oor die buiteperd. Hy het ’n geskiedenis en ’n plek in ons harte. Om aan hom lewe te gee, op die grootskerm, is iets wat almal graag wil sien.”
Erge donderstorms vir Gauteng, ander provinsies verwag
Inwoners van Gauteng moet bedag wees op erge donderstorms wat laatmiddag oor die hele provinsie kan voorkom.
Nóg ‘n ANC-LP bedank ná kabinetskommeling
Tina Joemat-Pettersson, voormalige minister van energie, het ook as ANC-LP bedank.
Superreeks: is die Stormers net papiertiere?
Verlede jaar is daar gesê die Stormers is op die regte pad, hulle speel wenrugby en kan die Superreeks wen … maar só ook die jaar daarvoor, en daarvoor.
Charlize Theron vertolk dalk Afrikanerrol in ‘The Boer Whore’
Die Suid-Afrikaans gebore aktrise Charlize Theron kan moontlik vir die eerste keer ooit die rol van ʼn Afrikaanssprekende Afrikaner in ʼn nuwe fliek vertolk.
Chemiese wapens in Sirië-aanval gebruik
“Dit is ʼn belediging vir die mensdom deur die Assad-regime wat nie geduld mag word nie”.
Vakbondwêreld wys ANC kan inplof
Hoewel ek nie die Num se inploffing sien kom het nie, kan ek egter die ANC se inploffing sien kom weens die direkte parallelle wat tussen die ANC en die Num getrek kan word. Gepaardgaande is pres. Jacob Zuma op sy eie besig om die party se inploffing te versnel deur sy eie belange bo dié van die ANC en Suid-Afrika te stel.
Woord: kompas
My kompas staan stil. Wat beteken díe uitdrukking?
Herontdek Van Riebeeck se skatkis
Dis tyd dat ons die kultuurskat wat Jan van Riebeeck 365 jaar gelede hier aangebring en verder ontwikkel het, weer moet herontdek en bewaar; dis steeds meer werd as skeepsvragte vol goud.
Leon se resensie: Beauty and the Beast
Belle is ʼn kampvegter vir vroueregte wat haar nie sommer deur koue pampoen of rekenaargedrewe wolwe laat afskrik nie.
Vandag se sportnuus
By die Nasionale Swemkampioenskap in Durban het nog drie swemmers vir Fina se Wêreldkampioenskap gekwalifiseer.
Kokkedoortjies kóók op Showmax ook
In die kombuis bevat die kleinste botteltjies dikwels die bestanddele met die meeste skop – en net so is dit met die deelnemers aan kykNET se nuwe werklikheidsreeks Kokkedoortjie.
Mcebisi Jonas bedank ook as LP
Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, het as ANC-LP bedank.
Boek: Geknelde land
In Geknelde land gee Venter ’n diep-menslike antwoord op dié en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek.
Nuwe bewyse in OR Tambo-rooftog
Volgens kol. Mabina Mahlangu, die ondersoekbeampte, is Dube ʼn Zimbabwiër en onwettig in die land.
Huisverbeterings hoef jou nie oud te maak nie
Die meeste verbruikers wat al huisverbeterings laat doen het, sal ʼn hele paar staaltjies kan vertel oor alles wat verkeerd kan loop.
Maroela Motors-padtoets: Fiat Fullback 2.5Di-D 4×4 LX
Dié Fiat is ʼn biefstuk van ʼn bakkie – en die mooi wiele en bande met mening gee die Fullback ʼn ernstige voorkoms. Sy enjin is ook heeltemal bekwaam, skryf Brendon Staniforth.