Munisipaliteite in drie provinsies ervaar tans kragonderbrekings, ʼn noodmaatreël wat deur Eskom ingestel is weens agterstallige rekeninge.
Alles vir Donderdag 12 Oktober 2017
Geliefde Bloem-onnie sterf skielik
ʼn Geliefde onderwyseres van Bloemfontein in die Vrystaat het in ʼn hospitaal in dié stad gesterf ʼn enkele paar dae nadat sy siek begin voel het.
Bobby weer onder die lem
Die sanger het gesê hy beplan om ná die operasie ʼn bietjie van die radar te verdwyn om te rus.
Meisies mag ook nou ‘Boy Scouts’ word
Ná ʼn eeulange tradisie het die Boy Scouts van Amerika vandeesweek aangekondig dat meisies ook van volgende jaar in dié program toegelaat sal word.
Bekendes praat ná bewerings teen rolprentmagnaat
“Die vroue wat oor hul aanranding gepraat het, is baie dapper. Ek kan ongelukkig nie sê ek is verbaas nie. Hierdie tipe kultuur het nog altyd bestaan. Baie mans in magsposisies het in die verlede daarmee weggekom.”
Lichtenburg-man vra borgtog ná seun (15) se dood
Jaco du Plooy (46), ʼn inwoner van Lichtenburg in Noordwes, het Donderdag in die dorp se landdroshof verskyn in verband met ʼn skietvoorval vandeesweek waarin ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
[Boek] Martelize kook! Jy’s genooi
Kosmaak is Martelize se manier om te ontspan aan die einde van ’n dag. En met Martelize kook! Jy’s genooi kan sy nóg ’n vaardigheid op haar CV skryf: kosskrywer.
Wapenbeheer bied nie oplossing vir geweld nie
Meer as 40% van die wêreld se vuurwapens wat in privaat besit is, behoort aan Amerikaanse burgers. Amerika se bevolking van 323 miljoen mense besit meer as 300 miljoen vuurwapens.
Mitchell en Paige: die tweede hoofstuk
Dis nie die eerste keer dat John Mitchell die Springbok-skrumskakel Rudy Paige die deur wys nie.
‘Boer soek ʼn vrou’: Hierna kan jy Donderdag uitsien
Kykers kan ook uitsien na boere van die vorige reekse wat weer op die kassie verskyn.
Bejaarde vrou in huis vermoor
Die liggaam van ʼn bejaarde vrou is Donderdagoggend in haar huis in Krugersdorp aan die Wes-Rand gevind.
Marianhill-moord: Verdagte doodgeskiet
’n Verdagte wat geïdentifiseer is in verband met die moord op vyf familielede verlede week Donderdag in Marianhill in KwaZulu-Natal, is deur die polisie doodgeskiet.
Dié 10 dinge is vanjaar goedkoper
Volgens ʼn nuwe studie van Statistieke Suid-Afrika (SSA) het die pryse van ʼn groot verskeidenheid items of produkte sedert die begin van die jaar gedaal.
Breytenbach wis inhoud ‘op regsadvies’
Glynnis Breytenbach, voormalige staatsaanklaer en DA-LP, se regsverteenwoordiger het Woensdag aan die Pretoria-Noord-landdroshof gesê hy het op regsinligting staatgemaak toe hy sy kliënt aanbeveel het om dokumente op haar Nasionale Vervolgingsgesag- (NVG) skootrekenaar uit te wis.
Boek-resensie: Dromers veg vir wat hul wil hê
As mens die kans van ’n leeftyd kry om jou drome bewaarheid te sien, dan doen jy wat jy moet om elke kans op geluk aan te gryp…
Eskom-hoof kap terug oor kontrak vir vriend
Maritz het gereageer op mediaberigte dat hy ’n vriend en medekerkganger aangestel het sonder om dit te verklaar.
Nzimande veroordeel geweld by KSUT
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat ʼn paar mense ons land gyselaar hou.”
Hoe raak geestesgesondheidmaand babas en peuters?
Ons hoor nie dikwels dat geestesiektes by babas en peuters gediagnoseer word nie. Gevolglik laat die woorde “baba” en “geestesgesondheid” in een sin maklik die wenkbroue lig.
Op reis deur Europa: Somer in Frankryk
Somer is ‘n pragtige tyd in Europa. Alles is groen. Blomme groei in blombakke op vensterbanke, op sypaadjies en in parke. Die son is helder, die lug blou en die wolke spierwit… skryf Thomas Dreyer.
Twee vas ná wapendiefstal op plaas
Twee mans het Woensdag in die hof verskyn nadat daar onlangs by ʼn plaashuis in Noordwes ingebreek en onder meer vuurwapens gesteel is.