“Hy het ʼn onuitwisbare merk gelaat op die kulturele en artistieke lewe nie net van sy geboorteland nie, maar ook in Tanzanië, Kenia, Botswana, Zambië en Harlem in New York.”
Alles vir die maand Januarie 2018
Vier dood, 9 beseer in N1-botsing
“Die insittendes van albei voertuie het verspreid oor die toneel gelê.”
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe visie
Dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. (Jesaja 40:31)
Poemas skrik dalk vinniger as Saru wakker
Die Argentynse Rugbyunie (UAR) gaan sy keurbeleid vir die nasionale span luidens berigte op sy eerskomende jaarvergadering in Maart hersien.
Hoë Amerikaanse lof vir jong SA speler
ʼn Jong Suid-Afrikaner, wat vanjaar sy toetsbuiging vir Brasilië gemaak het, se spel het hoë lof in Amerika ingeoes.
Peuter verdwyn terwyl ouma slaap
“Een van die ander kinders het net af in die pad beduie.”
Man byna motor kwyt toe hy sleutels in badkamer vergeet
“Toe hy teruggaan om die sleutels te gaan soek was die sleutels sowel as sy voertuig weg.”
Is Mapimpi steeds ʼn Cheetah of gaan hy tóg Durban toe?
Gaan hy of bly hy? En hoekom word daar nie oop kaarte met die ondersteuners gespeel nie?
Toeris dood toe krokodil opblaasbootjie aanval
Die vrou wat saam met hom op die bootjie was is ook ernstig beseer.
Polisie waarsku ná talle rooftogte
“Die verdagtes sal wapens op die bestuurders rig en al hul besittings en motors steel,” het die polisie gesê.
3-jarige kritiek ná motor hom tref
ʼn 3-jarige seuntjie is Woensdagoggend kritiek beseer toe hy deur ʼn motor van sy fiets af gestamp is.
ToekomsVenster: Bly koersvas
Hou hieraan vas. Moenie die pad byster raak nie.
Die wêreld in foto’s – 3 Januarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
ANC boos oor nuwe JMPD-hoof
“Ons het al die nodige dokumentasie aan ons regspan gegee om met die proses te begin om hierdie aanstelling ter syde te laat stel.”
Tiener spoel dae ná verdrinking op strand uit
Die seun se liggaam is deur familie uitgeken.
Verlamde seun presteer in matriek ná fratsongeluk
“Met tye het dit gevoel of ek nie die mas gaan opkom nie, maar ek het deurgedruk en hier is ons vandag.”
Prins Harry, Megan Markle se troue gaan ponde glo laat inrol
Prins Harry en die Amerikaanse aktrise Meghan Markle se troue gaan die ponde glo laat inrol.
Vrou steeds in ‘baie pyn’ ná sy aan die brand gesteek is
ʼn Rou vorm van asetoon wat gebruik word om oppervlaktes mee skoon te maak is ten aanskoue van die vrou se 11-jarige seun oor haar gegiet nadat sy ʼn rusie met ʼn man oor ʼn WhatsApp-gesprek gehad het.
Eskom-hoës terug by werk
Khulu Phasiwe, woordvoerder van Eskom, het gesê die dissiplinêre verhore vir die hoofde was deursigtig en regverdig.
Oud-paramedikus nuwe metropolisiehoof
Tembe het Dinsdag in sy nuwe pos begin.