Agt gelukkige lesers kan elkeen ʼn enkelkaartjie wen na ʼn aanbieding van Los asseblief ʼn boodskap op 6 en 7 Februarie in die Atterbury-teater in Pretoria.
Alles vir die maand Januarie 2018
Resep: Klapper-en-sjokolade-meringuetertjies
Dié tertjies is perfek vir teetyd!
Nuuskommentaar: Bo die vuurmaakplek
Sal adj.pres. Cyril Ramaphosa genoeg beskikbare, knap mense kry om ’n nuwe kabinet saam te stel? Of het hy nou eers genoeg ander verpligtinge dat die land weer ’n kabinet gaan hê waar dinge soos ontbyt swaarder as ’n doeltreffende kabinet weeg?
Boek: Amok op ʼn besemstok
Die heks en haar kat vlieg gelukkig deur die lug op haar besemstok. Maar dan kom raap die wind die heks se hoed, toe haar strik en toe haar towerstaf op.
Twee kinders uit huis ontvoer
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na drie onbekende mans wat by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders ontvoer het.
Radio-omroeper in ateljee deur rowers aangehou
“Die omroeper is aangehou in die regstreekse ateljee, vasgebind en geblinddoek.”
Vandag se sportnuus
Span Suid-Afrika, wat in April by die Statebondspele in aksie gaan wees, is bekendgemaak. Die span bestaan uit 169 lede en daar word verwag dat goue medaljes binne die bereik is van onder meer Chad le Clos‚ Caster Semenya en Luvo Manyonga.
Wanneer is ʼn pak slae kindermishandeling?
“Mishandeling vind oor ʼn tydperk plaas en is nie eenmalig nie. So is daar getuig hoe klein Poppie weer en weer mishandel is. In dié geval het dit beslis nie gegaan oor ‘ʼn pak slae op sy tyd’ nie.”
Man vlug ná hy vrou glo doodskiet
Die Gautengse polisie is op soek na ʼn man wat vermoedelik sy vervreemde vriendin, met wie hy ʼn kind het, doodgeskiet het en daarna haar verhuurder gewond het in die proses om van die toneel te vlug.
Montana maak skokbewerings oor Guptas
“As Suid-Afrika brand, brand ek saam.”
Bekende Amerikaanse akteur dood aangetref
Die akteur se dood kom nadat hy skuld erken het op ʼn aanklag van die besit van kinderpornografie wat teen hom aanhangig gemaak is.
Polisie krap kop ná vonds op plaas
ʼn Boer was omstreeks 09:30 op sy plaas besig toe hy op dié raaiselagtige toneel afgekom het.
Die slegte reuk van ’n ideologie
Uiteindelik bly die goue reël: Gebruik jou gesonde verstand. Moenie die slaaf van enige ideologie – wat dit ook al is – word nie.
Gedagte vir die dag: Sekerheid
Maar as iemand God liefhet, ken God hom. (1 Korintiërs 8:3)
Capitec-verslag: ‘Begin onmiddellik met ondersoek’
Suid-Afrika kan nie “nog ʼn inploffende bank in die heersende swak ekonomiese toestande bekostig nie en ʼn ondersoek na Capitec se situasie moet dadelik gedoen word om nog ʼn African Bank-debakel te voorkom”.
‘Lesufi behoort uit skaamte te bedank’
Maroela Media het vroeër berig Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Dinsdag aangekondig die departement gaan die konstitusionele hof direk nader in verband met die hooggeregshofuitspraak oor Hoërskool Overvaal.
Capitec reageer: Viceroy doen dit vir winsmotief
Capitec het verder gesê hy het sy prokureurs opdrag gegee om die verslag op te volg met die raad op finansiële dienste (RFD).
Dag Zero: Datum skuif danksy waterbesparings
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Dinsdag bevestig dat “Dag Zero” met vier dae aangeskuif is danksy Kapenaars se waterbesparingspogings die afgelope paar dae.
‘Kostebesparing nié rede vir Life Esidimeni-tragedie’
Die departement, wat voor 2014 ʼn skuldlas van ongeveer R1,4 miljard gehad het, het reusebedrae aan verskeie hospitale geskuld.
Skoolhoof in skokfoto’s: Onnies geskors
Die skoolhoof in intussen by die Suid-Afrikaanse raad van opvoeders aangegee om van die opvoederrol geskrap te word.