Hierdie resep kan blitsvinnig voorberei word. Sit dit voor as ʼn voorgereg of bykos.
Alles vir Dinsdag 20 Februarie 2018
Jong Chris se hartoorplanting ʼn sukses
“Ons is dankbaar vir die onbaatsugtige geskenk en ook hartseer vir die groot prys van die geskenk. Ons dank God vir sy getroue hand oor ons familie.”
Die Proteas is vuisvoos en teen die toue!
So ʼn groot geskarrel en paniek in ʼn nasionale krieketspan het ons lanklaas ervaar soos tans die geval is met die Proteas.
Te midde van onsekerheid…
As ons die land wil laat werk, sal elkeen sy deel moet doen. Ons sal hand uit die mou moet steek en vra hoe ek my gawes kan aanwend sodat almal die voordeel geniet. Selfsugtige kortsigtigheid gaan ons duur te staan laat kom.
Ramaphosa en vorentoe
Suid-Afrika se boere moet ʼn duidelike boodskap uitstuur aan die regering dat, indien hulle kos wil hê om te eet, daar met groter verantwoordelikheid omgegaan moet word met wettig verkreë eiendom. Suid-Afrika se boere moet hande vat en NEE sê vir onteiening sonder vergoeding.
SANParke waarsku oor hommeltuie ná inhegtenisneming
SANParke het die waarskuwing uitgereik nadat ʼn besoeker aan die Krugerwildtuin onlangs in hegtenis geneem is vir die gebruik van ʼn hommeltuig.
Ontsnapte doodgeskiet, ander gewond
Een van die drie verhoorafwagtende gevangenes wat Maandag uit die polisie se aanhoudingselle in Limpopo ontsnap het, is deur die polisie doodgeskiet.
Vyf sterf toe hulle van polisie wegjaag
Vyf verdagtes is dood nadat die polisie in Durban in KwaZulu-Natal inligting opgevolg het oor rooftogte in die Kloof- en Pinetown-gebiede.
Lamoer en kie dan gevonnis
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Maandag uitspraak gelewer in die saak teen Arno Lamoer, die voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris, en sy vier medebeskuldigdes.
Gupta-broer rig vertoë ná NVG miljoene laat bevries
Atul Gupta het ʼn aansoek by die Bloemfontein-landdroshof ingedien om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid voor die hof te daag oor die R10 miljoen in sy persoonlike rekening wat die liggaam laat bevries het.
Is Duane Vermeulen ʼn beter keuse as Jaco Kriel?
Dit sal darem baie onregverdig wees as Jaco Kriel, en sommer ook Kwagga Smith, oor die hoof gesien word wanneer die Springbokspan later vanjaar gekies word.
Boek: Die lang man sonder skaduwee
In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees.
Wanderlust: Hoofstuk 3
Iewers in 1967 of ‘68 het die Wanderlust vir Pappa ook gepak. Dit was die Junie-vakansie en ons het die geel Opel Kadet gepak en die langpad gevat na die noorde …
Sindikaat rakende bestuurslisensies oopgevlek
In sekere gevalle is lisensies uitgereik sonder dat aansoekers die verpligte toetse moes ondergaan in ruil vir omkoopgeld van R5 000 tot R10 000.
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea kon Suid-Afrika se enigste deelnemer, Connor Wilson, nie sy eerste lopie in die reuse-slalom voltooi nie en hy is uitgeskakel.
Nuuskommentaar: Massaskieters en wapenbesit in VSA
In wat vanjaar die agtiende skietery by ’n skool was, waar daar dié keer 17 kinders doodgeskiet is, bekyk Amerikaanse ontleders die moontlike oorsake vanuit elke denkbare hoek. Dit hou reeds lesse vir Suid-Afrika in.
Honderde KFC’s gesluit weens hoendertekort
Verbruikers was Maandag uiters ontsteld toe sowat 900 KFC-wegneemetewinkels in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland hul deure moes sluit weens ʼn tekort aan hoender.
Minister ontken hemelhoë hotelrekening
Die minister het glo op belastingbetalers se onkoste in die hotel tuis gegaan om die waterbeperkings vry te spring en verlengde stortbaddens te geniet.
17 dood toe ashoop ineenstort
Leonildo Pelembe, woordvoerder vir die brandweer, het gesê die huise is op ʼn laagliggende gebied aan die agterkant van die ashoop gebou.
Gedagte vir die dag: Vriend of vyand?
Jesus het egter hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Enige koninkryk wat teen homself verdeeld is, gaan ten gronde. En geen dorp of huis wat teen homself verdeeld is, sal bly staan nie.” (Matteus 12:25)