Die koninkryk het nie gekom om met mag, eer en glans aan die wêreld geopenbaar te word nie. Die koninkryk is geopenbaar te midde van die morsigste situasies denkbaar. En die eerste getuies daarvan? Sterrekykers en skaapwagters.
Alles vir Maandag 11 Junie 2018
Wees deel van die JouStorie-radiodrama!
Wees deel van ons radiodrama. Sien van naby hoe ‘n radiodrama vervaardig word en kuier saam met die akteurs. Dra by tot #JouStorie en staan ‘n kans om ‘n bootreis te wen.
Drie uit drie teen die Engelse!
Om beskeie te wees, is een van die beste en noodsaaklikste karaktereienskappe vir enige sportman.
Stilfontein-skietery: ‘Ons lewe het onherroeplik verander’
“Ds. Francois was die afgelope tyd siek, maar die prognose was positief en daar is geen rede om tans te glo dat dit enigsins tot die voorval bygedra het nie.”
Eminem oor die kole gehaal vir ‘geweerskote’ by konsert
Die konsertgangers het glo “geskree en gekoes” toe dié ‘skote’ tydens sy vertoning van die liedjie “Kill you” deur die gehoor weergalm het.
Kry jou cholesterol onder beheer met dié wenke
Het jy hoë cholesterol? Volg dié maklike wenke om dit onder beheer te bring.
Bekendstelling: Só lyk die nuwe Swift
Net ʼn 1.2? Ja, hy was ook aanvanklik skepties – maar, die Swift weeg ʼn anoreksiese 875 kg, skryf Brendon Staniforth.
Gedig: Koue oorlog
“Eers was net die water koud wat uit die warmwaterkraan gekom het sodat my pa nie kon skeer nie …” Stephan Bouwer se gedig, “Koue oorlog”
Komediant se eerste boek nou op die rakke
Die akteur en komediant het al ʼn hele rits televisiereekse, kunstefeeste en internasionale optredes agter sy naam en kan nou ook sy eerste boek van sy doenlysie aftik.
‘Wonderwerk’ dat baba ongeluk oorleef waarin oupa sterf
“Die twee het van dag een af ʼn spesiale band gehad. Oupa het so uitgesien om tyd saam met sy kleinseun deur te bring.”
Mooinooi-skietery: Matthew Benson hoor sy lot
Die hooggeregshof in Pretoria het Maandag uitspraak gelewer in die saak van Matthew Benson (25), wat daarvan beskuldig is dat hy in Augustus 2017 op drie mans op ʼn plaas in die Mooinooi-omgewing in Noordwes geskiet het.
Vertrou Zimbabwiese vlugtelinge
Wil jy meer van die sukses van grondonteiening weet? Vra maar net vir die vlugtelinge van Zimbabwe wat nie een van die 340 onteiende plase ontvang het nie, skryf Daniël Eloff.
‘Seksdade’ met seuns: Pleegouer getuig
Maroela Media het vroeër berig die beweerde seksuele aanrandings het aan die lig gekom toe een van die man se seuns in pleegsorg geplaas is en in 2015, toe hy ses jaar oud was, vir sy pleegma daarvan vertel het.
Varsgebekkig: Die bruid op elke troue en die lyk op elke begrafnis wil wees
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “die bruid op elke troue en die lyk op elke begrafnis wil wees”
Gauteng-gesondheidsdepartement gekap oor ‘onderbesteding’
Dít ondanks ʼn reusebehoefte aan nuwe toerusting, asook hospitaalgeboue wat uitmekaar begin val.
Video: Superpa kom tot die redding
Toe ʼn tweejarige skielik verhoogvrees gekry het tydens ʼn ballet-opvoering, het haar held tot haar redding gekom.
Vrou ontken k-woord-inskrywing; ‘vrees vir haar lewe’
“Ek was ongelooflik besorg, bang en bekommerd aangesien iemand duidelik my private inligting bekom het. Ek het aan niemand toestemming gegee om toegang tot my Twitter-profiel te verkry nie.”
Groot verligting vir Sutherland op pad
ʼn Boorspan is reeds op pad na die dorp en sal Maandag met twee bore in die dorp aankom.
Gepraat van kernontwapening – ’n Suid-Afrikaanse storie
Dit was in September 1992 dat ek in Wene, Oostenryk, aangekom het. Betyds vir die jaarlikse vergadering van die Internasionale Atoomenergie Agentskap (IAEA). Ek was pas aangestel as adjunk-permanente verteenwoordiger van Suid-Afrika by dié liggaam.
Nuuskommentaar: Gaan Afrikanerbond sy eeufees oorleef?
Die AB loop met sy eeufeesviering erg deur vanuit verskillende oorde, en min lede of selfs ander Afrikaners tree vir die organisasie in die bresse. Is die kritiek van so ’n aard dat dit die voortbestaan van die AB gaan bedreig, of sal sy leuse, “Wees sterk”, die storm kan oorleef?