Die polisiebeamptes van die provinsiale polisie se taxigeweldeenheid het glo R200 000 omkoopgeld geëis van twee verdagtes wat hulle ondersoek het.
Alles vir die maand April 2019
Malema op verkiesingspoor: belowe nuwe regering vir Noordwes
EFF-leier Julius Malema beloof ‘n nuwe regering vir Noordwes en kap na diegene vir uitlanders aanval.
Boek: Kanker schmanker!
“My vroulikheid het toe al die tyd nie in my bors gesit nie. Dit sit in my kop, in my hart, in daardie onmeetbare, onaantasbare iets wat die gees genoem word.”
Kragkrisis kan werkloosheid in mynboubedryf vererger
Kenners sê ofskoon werkverliese ’n politieke sensitiewe saak is omdat bykans ’n kwart van die arbeidsmag werkloos is, sal die verhogings wat aan Eskom toegestaan is, net myne se bedryfskostes opjaag.
Vandag se sportnuus
In die Formule Een-reeks is die Bahrein Grand Prix gister gejaag.
Drie dood toe motor rol
Drie mense is Sondag dood nadat die motor waarin hulle was ʼn boom getref en verskeie kere gerol het.
Staking by inkomstediens dalk gou verby
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die naweek met vakbonde vergader en meen daar is ʼn moontlikheid om ʼn ooreenkoms te bereik en die staking te beëindig.
Rees-Mogg en erfenis
Erfenisbewaring is ’n verpligting teenoor die geslagte wat ná ons kom en ’n betuiging van respek teenoor diegene wat voor ons hier was – hulle wat ons gemaak het wie en wat ons vandag is. As ons ons voorgeslagte nie ken en verstaan nie, kan ons nageslag dit ook nie doen nie en is selfs die konteks van uitdagings wat ons tans in die gesig staar, skeefgetrek.
Vyf vas ná chaos toe meisie in bendeskietery sterf
Die polisie in die Oos-Kaap het vyf verdagtes in hegtenis geneem nadat ʼn 12-jarige meisie die naweek in Bethelsdorp doodgeskiet is en die gemeenskap daarna op ʼn plundertog gegaan het.
Beste FW, sê dan ten minste ‘Oeps!’
Die MRK se bevinding dat die EFF-leier, Julius Malema se uitlatings dat “die keel van die wit man afgesny moet word” en dat hulle “ten minste nie nou al vra vir die slagting van wit mense nie” het ʼn paar vrae laat ontstaan.
Gedagte vir die dag: Vullisdag
Dan sou U my oortreding in ’n sak verseël en my sonde toemaak. (Job 14:17)