As Bafana vir Nigerië wen, steek elke speler ’n bonustjek van R670 000 in sy sak.
Alles vir Woensdag 10 Julie 2019
Minister wil met onteiening op Kaapstad fokus
“Ek is so bly die parlement het uiteindelik ’n punt bereik waar ons grond kan onteien, en ek wil graag die voortou neem.”
Oor vandag se diaspora-politiek en selfopgelegde ballingskap
Die apartheidsmuseum in Johannesburg is ʼn onwaarskynlike plek om ʼn aanhaling te sien wat soveel betekenis vir Afrikaners en Afrikaanssprekendes vandag het, maar dit weerklink met die nuwe tydperk waarin ons nou is, skryf Alida Kok.
SKA-projek ‘rampspoedig’ vir dele van Noord-Kaap
Die VF Plus sê hy wag steeds op reaksie van die minister oor die omgewingsimpakstudie wat oor die projek gedoen is.
#JongStemme: Dis waarom ek nie meer Facebook of Twitter gebruik nie
“Hierdie tipe platforms het doodeenvoudig begin om my uit te put en dit is vir my jammer om te moet sê dat die rede hiervoor ’n oormaat sosialemedia-aktivisme is.”
Eskom moenie ‘gesamentlik straf’ omdat sommige nie betaal
Inwoners van Soweto skuld Eskom nagenoeg R15 miljard in agterstallige dienstegeld.
SA vervoerstelsel: ‘Gebruik SA kundigheid’
“Daar is oplossings vir die probleem en daar is die nodige kundigheid in die land. Gebruik dit. Werk vir mekaar en nie teen mekaar nie. Dan sal Suid-Afrika suksesvol wees.”
Is méér regulering die antwoord op SA se ekonomiese krisis?
Airbnb moet saam met gastehuise en hotelgroepe die regering druk om hulle te laat asem skep, om onnodige wette en regulasies te verwyder.
Sewe belangrike feite oor migrasie
Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hul manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel.
Gedagte vir die dag: Raak betrokke
Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen. (Matt 25:40)