“Die grootste les wat ek geleer het, nie net in my onderneming nie maar met ander dinge in die lewe ook, is dat enigiets moontlik is as jy God aan jou sy het.”
Alles vir Donderdag 9 Junie 2022
Resep: Gevulde varktjops
Hierdie resep sal enige vleisliefhebber se mond laat water.
Man vas vir moord op jong ma, kleuter
“Ek onderneem dat die polisie sal voortgaan om die vlaag van misdade teen vroue en kinders te beveg.”
Kriminele klagte kom teen ‘Eskom-staatskapers’
“Ons is moeg gewag vir die regering om tot optrede oor te gaan.”
Nuwe planne om kese op Kaapse Skiereiland te bestuur
Daar was die afgelope ruk toenemende wrywing tussen omgewingsaktiviste wat eis dat die bobbejane met rus gelaat word, en keelvol inwoners wat meen daar moet dringend werk van probleemdiere gemaak word.
Nóg ses in hof vir moord op oudspeurder se pa
Die eerste verdagte in die moord is in April in hegtenis geneem en is reeds 20 jaar tronkstraf opgelê.
Misdaad volop in weermagbuurt
Die gebied is die tuiste van verskeie weermageenhede, maar misdaad – wat wissel van voorvalle van prostitusie tot rooftogte – is klaarblyklik volop.
Bou aan jou kind se waardes
Ouers én onderwysers sal doelbewus daarop moet konsentreer om die waardes van verantwoordelikheid en hardwerkendheid by kinders te vestig, want sonder ʼn ruggraat is swaarkry hulle voorland.
Vyf Noordwes-onnies sterf kort ná mekaar
Die LUR vir onderwys in die provinsie sê hy is geskok oor al die skielike sterftes die afgelope twee weke.
‘Niemand verdien só ʼn lewe’
“Ek het met als binne my baklei om nie in die kantoor in te gaan nie, want ek het geweet as ek daar ingaan, ek nie lewend daar sou uitkom nie.”
Gedagte vir die dag: Die goue reël en beter
Doen vir ander alles wat julle graag wil hê hulle vir julle sal doen. Dit is die kern van die wet en die profete. (Matteus 7:12)