Die Suid-Afrikaanse nasionale taxivereniging het opnuut gesê dat die vereniging hom van enige beplande betoging distansieer.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Junie 2022
Busbestuurder skuldig aan diefstal van Covid-19-geld
Miljoene rande is per ongeluk in die busbestuurder se rekening inbetaal.
Ierse lugdiens volstaan by Afrikaanse vraelys
Die lugdiens het onder skerp kritiek deurgeloop en is onder meer as rassisties uitgekryt.
Brand op wynlandgoed in bedwang
Spanne is tans met opruimingswerk besig.
Ramaphosa skors OB
Adv. Busisiwe Mkhwebane sal geskors bly totdat die onbesliste ondersoeke teen haar afgehandel is.
Een dood, vyf beseer in skietery buite Brits
ʼn 42-jarige man is Donderdag ook in ʼn afsonderlike voorval by ʼn restaurant in Johannesburg doodgeskiet.
ToekomsVenster: Snelweë
Tog is daar ʼn wonderlike belofte – trouens talle beloftes – in God se Woord vir mense wat hul prioriteite reg reël.
Kinder vir ‘bedrog’ ondersoek
Talle mense, onder wie jong kinders, het kort voor Paasfees salmonella opgedoen wat moontlik deur van die gesogte Kinder-produkte veroorsaak is.
Ballito-ma kry mediese behandeling
Die 45-jarige ma het vanoggend weer in die landdroshof in KwaDukuza verskyn weens die moord op haar kleuterdogtertjie.
Modack met nóg ’n moord verbind
Die lys van ernstige aanklagte teen die vermeende Kaapse onderwêreld-sleutelfiguur word ál langer.
Boek: Daniël Lötter se ‘Dwars – rare karakters onder ons’
Die boek word aanbeveel vir lesers wat van kontreistories, volkslegendes en -verhale en staaltjies oor eksentrieke karakters hou.
Miljoene rol in met Irma Stern-kunsveiling
Dié geleentheid kon nie in ’n meer gepaste jaar plaasvind nie, aangesien dit vanjaar die 100ste herdenking van Stern se opspraakwekkende kunsdebuut is.
Man langs pad op ‘teregstellingswyse’ doodgeskiet
“Volgens ooggetuies het ’n wit bakkie langs die man stilgehou en hom koelbloedig op ’n kort afstand geskiet.”
Flou Drake kan weer vuur blaas
“Wallis speel altyd fisieke rugby – hulle is sterk voorlangs, goed afgerig en takties slim.”
NatJoints gereed, indien nasionale betoging plaasvind
NatJoints is self onseker of daar enige waarheid in gerugte van ʼn nasionale betoging (#nationalshutdown) steek.
Bibberweer op pad
Die eerste kouefront sal na verwagting reeds Sondagaand sy opwagting maak.
Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buiteland
In die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ʼn nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is.
Wat is nie-territoriale (kulturele) outonomie?
State is soms huiwerig om territoriale outonomie toe te staan, omdat dit die kiem van afskeiding in hom dra, maar is gemaklik met die toekenning van nie-territoriale of kulturele outonomie.
Semenya maak weer internasionale buiging
“Dit is hartseer dat Caster nie in haar gunsteling-item (800 m) mag deelneem nie.”
Likwidasie wink nou vir Comair
“Dit is ʼn uiters hartseer dag vir die maatskappy, sy werknemers, sy kliënte en die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf.”