McIlroy, wat in die eerste ronde 73 houe aangeteken het, het dit met tellings van 69 en 68 opgevolg.
Alles vir Sondag 5 Maart 2023
Jy kan nie eis as ál die ligte afgaan
Verskeie groot versekeringsmaatskappye het reeds aangedui dat hulle geen versekeringseise in die geval van ’n algehele ineenstorting van die nasionale kragnetwerk sal aanvaar nie.
Luister: ’n Laaste totsiens aan Theuns Jordaan
“’n Mens hoor Theuns se stem nog oral, dit voel soms asof hy nie werklik weg is nie.”
Man van massamoord in Oos-Kaap verdink
Agt mense is tydens die skietery dood en drie het ernstige beserings opgedoen.
Vlieënde Max spring vandag eerste weg
Sergio Perez staan tweede op die wegspringrooster, gevolg deur die Ferrari’s van Charles Leclerc en Carlos Sainz.
LUR en sy lyfwag sterf in Vrystaat-ongeluk
Tate Makgoe, die Vrystaatse LUR vir onderwys, en sy lyfwag is Sondag in die vroeë oggendure oorlede.
Stygende koste maak bewaring al taaier
ʼn “Perfekte storm” staar dié wildreservate wat die Covid-19-pandemie oorleef het, nou in die gesig en dit gaan al hoe moeiliker word om die boeke te laat klop, waarsku ʼn kenner.
‘Politiek, Eskom, lewenskoste oorskadu erns van plaasmoorde’
“Die minister van polisie doen selfs moeite om ander misdaadtonele te besoek en die families van die oorledenes by te staan, maar as dit by plaasmoorde en -aanvalle kom, is daar geen sprake van nie.”
Du Plessis doen dit wéér in UFC-hok
“Ek vier nie nou al fees nie. Ek wil die beste in die wêreld wees,” het Dricus du Plessis gesê nadat hy gesorg het dat sy teenstander die handdoek in Las Vegas moes ingooi.
Sewes in Vancouver, sooibrand vir Blitsbokke
Die Blitsbokke kon dié seisoen nog net die Dubai-toernooi wen.
Gedagte vir die dag: Erken die wonderwerke
Ek sal hulle weer wonders laat sien soos toe Ek hulle uit Egipte uitgelei het. (Miga 7:15)