Die onttrekking werp lig op ʼn toenemende kultuur van selfsensuur in Hongkong.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 Maart 2023
Klaasen se klappende kolf kelder Windies
Heinrich Klaasen se warrelwindbeurt (119 onoorwonne lopies vanaf 61 aflewerings) het toegesien dat die Proteas uiteindelik die Wes-Indiese Eilande op ʼn drafstap in Potchefstroom gewen het.
Vyf sterf in skietvoorvalle in Durban
Die jongste slagoffer was ʼn negejarige meisie.
Vergete feite en vervloë voetnote uit ons vergange verlede
Engeland was destyds die grootste imperiale mag op aarde – en die Boerenasie in die twee Republieke – die ZAR en die OVS – die kleinste. Die Boere-poging het die Britse Ryk tot in sy fondamente geskud. Maar dit was nie net die Boere se dapperheid wat die wêreld verstom het nie, maar veral ook hul volharding.
Ekonomiese impak van EFF-betoging dalk eers later gevoel
Die EFF se landwye betogings het nie ʼn onmiddellike impak op die ekonomie gehad nie, maar die ekonomiese impak hiervan kan wel moontlik in die volgende paar maande gevoel word.
ToekomsVenster: Wat ’n interessante klomp mense
Daar is inderdaad ruimte onder God se genade-son vir ons almal.
Downsindroomdag vier ’n besonderse groep mense
Trouens, die persoon met Downsindroom wat die langste tot dusver geleef het, was Joyce Greenman van Brittanje, wat in 2012 op 87-jarige leeftyd oorlede is.
Nóg ʼn tragedie tref gesin toe honde ma doodbyt
Kristen Potter (38), wat Donderdag deur bure se honde verskeur is, het ʼn rits tragedies in haar lewe beleef.
Kuberkrakers teiken Ferrari se kliëntebesonderhede
Die maatskappy het geweier om ʼn losprys te betaal.
Eskom maak beurtkrag-vooruitsig bekend
Beurtkrag tot Woensdagoggend om 05:00 opgeskort.
Beers en Blevins trap na skofsukses
Matthew Beers, ʼn 28-jarige Suid-Afrikaner, het saam met sy Amerikaanse spanmaat die tweede skof van die Absa Cape Epic gewen.
Eerste besoek aan SA vir Belgiese koninklikes
Dié besoek is volgens die Suid-Afrikaanse presidensie “’n demonstrasie van die sterk bilaterale betrekkinge wat tussen die twee lande bestaan”.
Twee weke van onstuimigheid in bankwese
Ná drie Amerikaanse kredietgewers ineengestort het en beleggingsbank UBS ingegryp het om Credit Suisse uit te koop om ʼn groter krisis te voorkom, kyk AFP na twee weke van onstuimigheid in die bankwese.
Eric Nobbs se kykNET-karakter leef voort
Chris vertolk die rol van Frans, ’n geliefde karakter in die reeks wat voorheen deur Eric vertolk is.
Studie wys bergwoude kwyn vinnig
Woudgebied van 78,1 miljoen hektaar – so groot soos die Amerikaanse deelstaat Texas – het reeds verlore gegaan.
Maatskaplike werkers as hoopdraers vereer
Altesaam 11 maatskaplike werkers van oor die land heen is vandeesweek as die hoopdraers in hulle gemeenskappe aangewys.
Saak teen beurtkrag aan die gang
“Ons is van mening dat die regering sal voortgaan om die krisis onverpoosd te laat voortduur indien daar nie dringende ingryping is nie.”
Tukkie-treurmare duur voort
Tukkies het nou sy vyfde agtereenvolgende nederlaag op ʼn streep gely toe hy teen Maties in Stellenbosch vasgeval het.
Ses met sakke dagga betrap
Beamptes was besig met operasie #NationalShutdown toe hulle twee verdagte motors voorgekeer het,
VSA-polisie staal hom vir Trump se moontlike inhegtenisneming
Sou die Manhattan-distriksprokureur besluit om Trump aan te kla, sal Trump die eerste voormalige president word om van ’n misdaad aangekla te word.