Kyk hier watter tien voertuie was die topverkopers in Maart.
Alles vir Vrydag 7 April 2023
Paasfees-oordenking: Waaroor gaan Paasfees eintlik?
In haar kort, motiverende Paasfees-boodskap aan lesers vertel Benescke Janse van Rensburg die storie van Pieter die papiervlieënier.
Afrikaanse digitale tydskrif is terug vir spesiale vieringsdae
Die FAK se digitale tydskrif, Flink, is Donderdag, 6 April, ter viering van Stigtingsdag beskikbaargestel.
Te min dringendheid met gesondheidsombud se aanbevelings
Die DA sê die voortgesette verval is ʼn aanklag teen die ANC-regering en ʼn ysingwekkende voorskou van wat by elke openbare gesondheidsinstelling in die land gaan gebeur as die Nasionale Gesondheidsversekering deur die parlement gestoomroller word.
Inspirasie Veelvoud bekoor met goue oue
“Op die ou einde gaan dit daaroor om liefhebbers van Afrikaanse musiek byeen te bring.”
Luister: Waag ’n tweede kans op liefde
Die lewe loop soms vreemde draaie met ʼn mens, niemand beplan om eendag te skei wanneer hulle trou nie. En soms kom daar ’n tweede kans op liefde oor ʼn mens se pad.
Swaar straf vir oud-polisieman wat roof
Die rowers het uit ʼn polisievoertuig gespring en die veiligheidswagte van meer as R2,3 miljoen beroof.
FAK gaan Heldeakker self opknap
Die organisasie sê nie net is die gras in die Heldeakker heuphoogte nie; daar is ook skade aan grafte wat net ʼn maand gelede nie daar was nie.
Resep-video: Spek-en-spinasiemuffins
Hierdie spek-en-spinasiemuffins is ‘n heerlike en gesonde keuse vir ‘n vinnige ontbyt of middagete.
Ontmoet Tinyiko Golele, koning(in) van die Kruger
Geklee in haar uniform en met haar R1-geweer in die hand, lyk dit of Tinyiko Golele, streekswagter in die suide van die Krugerwildtuin, nie ʼn bang haar op haar kop het nie.
Gedagte vir die dag: God gee sy Seun
God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (Joh 3:16)