Die drie uitlooppunte stort sowat 28 miljoen liter rioolvuil elke dag in die see en die enigste behandeling wat dié rioolvuil ontvang, is om deur ʼn 3 mm-sif gedruk te word om gruis en soliede stukke te verwyder.
Alles vir Dinsdag 26 September 2023
Mandela-kleindogter sterf
Zoleka Mandela se dood kom ’n dag voor wat haar ouma, wyle Winnie Madikizela-Mandela, se 87ste verjaarsdag sou wees.
Stigting-rapport gee powere D-simbool vir bevordering van Afrikaans in skole
Die FW de Klerk-stigting gee die Suid-Afrikaanse regering ʼn onbevredigende D-simbool vir sy inwerkingstelling van die reg op onderwys in Suid-Afrikaners se amptelike taal van keuse.
BBP steun op Wes-Kaap landbou
“Die Wes-Kaap se landbousektor is uitvoergerig en dra gemiddeld meer as 50% tot Suid-Afrika se nasionale landbou-uitvoere by.”
Vier kinders in Kaapse stormweer doodgeskok
In dieselfde tyd waarin die kinders in die een deel van Kaapstad doodgeskok is, het nooddienste gespook om ses kinders te red wat in drie verskillende huise in die Strand vasgekeer was.
‘NCIS’-akteur sterf kort ná verjaarsdag
“Hy was ʼn volmaakte professionele persoon, en het nooit die geleentheid vir ʼn grappie laat verbygaan nie.”
Wanneer daar nie meer kos op die tafels is nie…
Voedselsekerheid gaan nie net oor die produksie van voedsel en of daar voldoende voedsel in die land beskikbaar is nie, maar ook oor die gehalte, beskikbaarheid en bekostigbaarheid daarvan.
Digitale goud
Dit is maklik om oor die grens te kom, omdat dit onsigbaar is en omdat jy dit eenvoudig oor die internet kan stuur. Die sekuriteit daarvan kos byna niks.
Lesersbrief: Wat beteken ‘demokrasie’ nou eintlik?
Demokratiese deelname is baie meer as net om te stem.
Immergroen Imran ʼn ikoon
Imran Tahir het op 44-jarige ouderdom die oudste kaptein nóg geword om ʼn T20-toernooi te wen.
Uitdrukking: Goeie wyn het nie ʼn krans nodig nie
Waar kom ons aan die uitdrukking “goeie wyn het nie ʼn krans nodig nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Geluk aan nóg ‘n ‘raai die telling’-wenner
‘n Gelukkige Maroela-leser wat die telling korrek geraai (of die naaste aan die eindtelling geraai het), het die kans gestaan om ʼn midweek by ATKV-Oorde te wen.
Verkiesing vir Afrika se laaste absolute monargie
Sowat 585 000 geregistreerde kiesers sal stem vir 59 lede van die laerhuis van die parlement. Hierdie lede het slegs ʼn adviserende rol vir die monarg.
Noordelike Halfrond bult WB-spiere
Die afgelope naweek se Wêreldbeker-wedstryde het vir hope aksie gesorg met Argentinië, Engeland, Ierland, Skotland en Wallis wat hul wedstryde gewen het.
Resep: Bros hoenderboudjies met aartappels
Hierdie hoendergereg sal vir ʼn verruklike bord kookkos sorg.
Kyk: Was Eben Etzebeth te vroeg afgehaal?
Die sportkenner Arnold Geerdts vra belangrike vrae na afloop van die Bokke se nederlaag teen Ierland. Hy meen egter nie alle hoop is verlore nie. Kyk hier:
Franse soek Dupont terug op speelveld
Luidens Franse mediaberigte word die moontlikheid ondersoek om Antoine Dupont met ʼn spesiale gesigbeskermer toe te rus.
UV-dosent kap terug oor ‘rassistiese’ lesing
“Kennis oor die algemeen as ʼn onderneming is ʼn pynlike strewe na die waarheid, en dit moet konsekwent in ʼn universiteitsomgewing met strengheid ter tafel gelê word.”
Mabalingwe-brand: Tientalle huise, duisende hektaar verswelg
Die vernietigende veldbrand wat in die Mabalingwe-wildreservaat buite Bela-Bela (Warmbad) gewoed het, het minstens 56 private huise in puin gelê en meer as 6 000 ha se weiding vernietig.
Politici, media in VSA gevra vir soeklig op gebeure in SA
“Ons ervaring is dat daar ʼn groter bewustheid oor gebeure in Suid-Afrika by politieke leiers is, maar dat daar ook in die deelstate by politici, politieke aktiviste en die media kennis geneem is van Suid-Afrika se politieke koers die afgelope tyd.”