Niemand is tydens die voorval by die Lohatla-weermagbasis beseer nie.
Soekresultate vir: lohatla
‘Dood, vermink, verskroei’; boer vertel van veldbrand
“Doef. Doef. Doef. Klein kalfies, groot kalfies, jong koeie, ou koeie. Op ’n plek lê ’n kalfie reg langs haar mamma. Dit lyk of die koei haar onder haar wou wegsteek vir die vlammehel. Al twee is saam hemel toe …”
Weermag dankbaar vir hulp ná dodelike brande
“Ondanks die haglike finansiële situasie waarin die SANW hom bevind, werk ons hard om te verseker dat ons uitvoering gee aan ons pligte met betrekking tot logistieke ondersteuning aan ons troepe.”
Lohatla-brand: Name bekend van ses soldate wat sterf
Die weermag het die name bekend gemaak van die ses weermaglede wat dood is nadat ʼn brand ʼn spoor van verwoesting by sy Lohatla-weermagbasis gelaat het.
Video: Lohatla-brand woed voort
Die Leër het intussen bevestig ses van sy personeellede het gesterf.
Vyf sterf in brand by weermagbasis
ʼn Brand in die Noord-Kaap het na die Lohatla-weermagbasis versprei en die lewens van vyf mense geëis.
Brande in Noord-Kaap ‘ ʼn ramp’
“Die gesig van ʼn boer wie se huis, weiding en vee deur vlamme verswelg word, ets ʼn prentjie in jou kop wat jy nooit sal vergeet nie.”
Helikoptervrou red meerkatte
Sy is ’n helikoptervlieënier met ’n LLB-graad. Maar sy wil niks anders doen as om met meerkatte te werk nie.
Die Span se veersagte landing in die Namib
Waar ons ook al gewandel het, sou ek en Piet en Fanus en die res van die geselskap 5 Augustus 1979 en die epiese vlug na Suidwes en daardie riller van ’n landing in die Namib vir altyd onthou.
Boeremag-verhoor: Nog ‘n verdagte skuldig bevind
Kolonel Magiel Burger, ʼn beskuldigde in die Boeremag-verhoor, is Woensdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof aan hoogverraad skuldig bevind.