Afri-Visie se CD kan sterk aanbeveel word; dit bevat ’n groot verskeidenheid musiek wat by die meeste mense byval sal vind en dit gaan ’n spul treffers oplewer.
Alles deur die skrywer Daantjie Dinamiet
Nuwe vrystellings: 1 Junie 2015
Julius van der Walt, Sharoney en Kurt Darren is van die sangers wat onlangs nuwe liedjies vrygestel het.
Maroela Media Top 20: 1 Junie 2015
Leah behou haar eerste plek, maar Francois van Coke en Karen Zoid skuif op na die tweede plek. Nadat hulle net twee weke lank op die Top 20 kon bly, sak 4 Werke uit met “Hand op my hart”. In hul plek maak Elvis Blue sy toetrede met sy nuwe Afrikaanse treffer, “Die hemel”.
Resensie: Wonderwerk – Leah
Daantje Dinamiet is oortuig dat Leah een van Afrikaanse musiek se volgende supersterre gaan word.
Resensie: Bapsfontein Live – Die Campbells
As jy van Die Campbells se musiek hou, gaan jy hierdie vertoning op DVD geniet.
Resensie: Toe staan die wêreld stil – Juanita du Plessis
Met hierdie album wys Juanita du Plessis weereens waarom sy Suid-Afrika se gewildste sangeres is.
Resensie: ‘Is duidelik’ – Emo Adams
Hierdie DVD sal nie net by Adams se aanhangers byval vind nie, maar by enigeen wat van goeie musiek hou. ’n Mens sien uit na sy volgende CD.
Resensie: Gospel Skouspel 2014
Gospel Skouspel 2014 was ‘n uitstekende vertoning waarna ‘n mens meer as een keer sal wil kyk.
Nuwe vrystellings: 25 Mei 2015
Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20
Maroela Media Top 20: 25 Mei 2015
In vandeesweek se Top 20 is daar 11 snitte wat styg, ses wat daal, een in dieselfde plek as verlede week en twee nuwelinge.
Resensie: Storieboekprins – Samy
Samy is een van daardie kunstenaars wat nog nie haar volle potensiaal bereik het nie, maar die kanse is goed dat sy dit met hierdie album sal regkry.
Resensie: ‘Kyk hoe val die reën’ – Juandré Marais
Gelukkig is daar ’n aantal kunstenaars wat nie noodwendig agter modegiere aanhardloop nie en wat met musiek met integriteit vorendag kom, Juandré Marais is een van hierdie sangers.
Nóg ’n temaliedjie vir Joshua na die Reën
Ná sy onlangse sukses met “Voshaarnooi” uit die rolprentweergawe van Ballade vir ’n enkeling het Joshua na die Reën met nóg ’n temaliedjie vorendag gekom.
Resensie: ‘Something like Neil Diamond’ – JJ Stephens
Die afgelope tyd was daar weer ’n oplewing in die gewildheid van albums deur plaaslike kunstenaars wat hulde aan hul oorsese helde bring.
Nuwe vrystellings: 18 Mei 2015
Riana Nel, Christiaan Baardman en die groep Adam het almal nuwe snitte wat bekendgestel is en binnekort op jou gunsteling radiostasie se speellyste ingesluit sal word.
Maroela Media Top 20: 18 Mei 2015
“Met jou klere aan” van Leah is vandeesweek se nuwe nr. 1-treffer, terwyl Die Heuwels Fantasties na die tweede plek terugsak.
Van suksesvolle sakeman tot sanger
Wat motiveer ʼn suksesvolle sakeman om sy onderneming op 35-jarige ouderdom te verkoop om ʼn loopbaan in musiek na te jaag, veral nou wanneer dit moeilik gaan in die musiekbedryf?
Nuwe vrystellings: 11 Mei 2015
Anton Myburgh, Elvis Blue en Gera Phielix het snitte wat pas bekendgestel is en in aanmerking vir Maroela Media se Top 20 kom .
Maroela Media Top 20: 11 Mei 2015
Die Heuwels Fantasties behou hul eerste plek met “Ballade vir ‘n enkeling”, maar Leah kom al nader aan die nr. 1-posisie; “Met jou klere aan” is vandeesweek in die derde plek.
Koos Doep leef voort
Op 10 Mei vanjaar sou die legendariese Afrikaanse sanger en liedjiekrywer Koos du Plessis 70 jaar oud geword het.