Agri SA meen pres. Cyril Ramaphosa moet tydens Donderdag se staatsrede op dié sake fokus:
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Vloede, droogte loop hand aan hand in Noord-Kaap
Om agt jaar onder ʼn droogte gebuk te gaan terwyl jou medeboere se plase wil wegspoel, moet ʼn aardige ervaring wees.
Vloedwater rig skade aan op pad na Upington
Die riviergemeenskappe anderkant Douglas, waar die Vaalrivier by die Oranjerivier aansluit, het egter rede tot kommer.
Slenkdalkoors – die donker kant van mildelike reën
Die afgelope jaar het ons virus-slim geword en kan ons uit die Covid-19-ramp leer hoe om ons ander onsigbare vyande betyds in die kiem te smoor.
Plattelandse veeveilings: Van tjekboeke tot regstreekse satellietuitsendings
Willie Meyer en Victor Matfield, twee bekende oud-Springbokke het hierdie platform verlede jaar begin. Meyer en Matfield is vandag onderskeidelik die hoof- uitvoerende beamptes van GWK en Wildswinkel, wat twee bestaande veilingsmaatskappye is.
Pas op vir avokado’s langs die pad
Hoë pryse het dikwels twee ongewenste gevolge. Gewetenlose produsente begin vrugte oes wat nie ryp sal word nie en tweedens word vrugte gesteel om verkoop te word.
Bill Gates maak plase bymekaar
Vandag is Bill Gates die grootste eienaar van landbougrond in die VSA. Hy besit ʼn allemintige 97 934 hektaar bewerkbare grond.
Musiek maak harte vir landbou oop
“Ek het ʼn passie vir ons boere en ek wil graag die groter publiek bewus maak van hul stryd en hoe maklik dit eintlik is om hulle te help.”