Valley het al sy tegnologieë op een platform geïntegreer en dit verspotmaklik gemaak om te verstaan en te gebruik.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Integreer al die data op jou plaas met Fieldview
Fieldview stel ʼn boer in staat om sy plaas in ʼn semi-proefplaas te omskep.
#Gaanjagdag gooi reddingsboei vir wildboere
Die nood onder wildboere is groot omdat buitelandse jagters hulle nie tydens die inperkingstyd van ʼn inkomste kan voorsien nie.
Onteieningswet plaas SA ‘op pad na onomkeerbare armoede’
TLU SA sê deur private besitreg deur onteiening sonder vergoeding aan bande te lê word die vrye mark ook bedreig.
Aansoekproses vir watergebruikerslisensies nou bespoedig
Die spertye vir die afhandeling van aansoeke vir watergebruikslisensies word nou vanaf 300 na 90 dae verkort.
LoraWan omskep jou plaas in ʼn internet van dinge
Hierdie langafstand-, lae kragverbruik- stelsel kan pasgemaak word vir enige boer wat ernstig is oor dataversameling.
Pampoenrekord spat by Goliat van Gat
Dié kranige pampoenkwekers kruip al nader aan die SA rekord van 860 kg.
Vleissentraal en Segard Masurel word wolvennote
Die voordele wat wolboere uit hierdie kontrak sal kry, is mededingende tariewe, persoonlike diens, kundige advies en toegevoegde waarde.
Vertragings by hawens knou granaatbedryf
Ten spyte van ʼn uitstekende oes en markaanvraag, sit granate in die hawens vas en is daar ʼn tekort aan pakhuise en verkoelingsfasiliteite.
Ontmoet ons wynboere: Erika Obermeyer: ʼn Edel wyn vang ʼn storie vas
Erika het in 2016 haar werk verloor en die uitdaging aangegryp om geld uit haar eintlike passie – wynmaak – te genereer.
Loskop-katoenpluismeule onder nuwe bestuur
Die pluismeule in Marble Hall bly oop, maar sal voorlopig bekend staan as Vaalharts-Loskop Katoen, totdat alle onderhandelinge afgehandel is.
Koringstrooi, mangoskille ingespan vir voedselverpakking
ʼn Goedkoop, volhoubare en bioafbreekbare polimere wat ʼn uitstekende alternatief vir petroleumgebaseerde produkte bied, word hier in Suid-Afrika ontwikkel.
Noordwes-toppresteerders kry hupstoot met skootrekenaars
Sedert 2013 het 145 matrieks skootrekenaars ter waarde van R1,3 miljoen ontvang.
Agri SA: Landbousektor groei te midde van uitdagings
Besonderse groei is getoon ondanks die beperkte begroting wat aan die landbousektor in die nasionale begroting toegestaan is.
Sitrusbedryf waarsku boere oor ‘gevaarlike siekte’
Dié siekte sal ʼn verwoestende uitwerking op die sitrusbedryf hê, wat reeds onder geweldige druk verkeer.
Stroop vinniger, goedkoper met dié tafels, plukkerkoppe
Dit is al telkemale bewys dat die jongste en beste stropertegnologie die moeite werd is en homself binne ʼn redelike tydperk afbetaal.
Koster en Swartruggens: Politieke inmenging en die pad vorentoe
Die hofuitspraak het ʼn verreikende presedent geskep wat sake baie makliker vir moedelose plattelanders sal maak.
Entstof vir snotsiekte binnekort ‘n werklikheid
Dié entstof is die eerste van sy soort ter wêreld en daar word gehoop dat dit vee teen dié gevreesde siekte sal beskerm.
Rekords spat op sybokhaarveiling
Sybokhaarkopers word duidelik nie afgeskrik deur die uitmergelende droogte wat tans in die belangrikste sybokhaargebied heers nie.
Ontmoet ons wynboere: Kom kuier op Arendsig
Maroela Media vertel elke tweede week die storie van ʼn ander wynboer en sy plaas om ʼn kykie in die eiesoortige kultuur, leef- en werkswyse van hierdie romantiese landboubedryf te kry.