Invoersyfers staan op 78 867 ton in Junie vanjaar teenoor 219 934 ton verlede jaar.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Het graansilo’s ʼn toekoms?
Hoewel Suid-Afrikaanse boere verlede jaar 22 miljoen ton se graan aan silo’s gelewer het, is die 30 miljoen ton se bergingskapasiteit nie genoeg nie.
Snywurms op die horison, maak gereed
Snywurms is ʼn seisoenale verskynsel en hul lewensiklus val saam met mielies se planttyd wat tradisioneel in Oktober, na die eerste reën, begin.
Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie
Die kwessie of beurtkrag daartoe bydra dat misdaad in landelike gebiede toeneem, gaan bespreek word, asook watter bykomende vereistes aan boere gestel word.
Krisis op eierplase, voëlgriep-entstof broodnodig
“Die mense weet nie hiervan nie, die depots en kleinhandelaars bel ons en raak aggressief as ons sê ons het nie eiers nie.”
Wêreld is SA boere se speelveld
Hoewel die Suid-Afrikaanse ekonomie knyp, is daar steeds meer as genoeg geleenthede plaaslik en wêreldwyd vir boere om suksesvol te wees.
Van vee tot visvang by Nampo Alfa
“Dit is in die buitelug, so jy kan ʼn visstok voel en gooi, jy kan skote afvuur op die skietbaan en ons gaan ʼn baan uitlê waar jy kan ervaar hoe ʼn voertuig ry.”
Boer omgewingsvriendelik en bekamp aalwurms
Mikroskopiese organismes soos aalwurms wat in die grond woon, hou ʼn groter gevaar vir Suid-Afrikaanse produsente in as wat hulle moontlik besef.
Russiese inval, ander kwessie by Nampo Kaap ontleed
Hulle is kenners in hul onderskeie gebiede en sal ingewikkelde kwessies in landbou, asook in die breë samelewing blootlê en op die man af praat.
Gesoute akademikus neem RPO-leisels oor
Prof. Frikkie Maré meen hy is gerat om die talle uitdagings in die rooivleisbedryf met unieke benaderings en strategieë aan te pak.
TLU SA- jongboer-finaliste streef na winsgewendheid
Die beoordelaars was dit eens dat die dinamika van die jonger geslag boere verblydend is en werklik hoop gee vir die toekoms.
Kenner waarsku: Loop lig vir antibiotika-gebruik by vee
“Dit neem baie jare om ʼn veilige en doeltreffende antibiotika te ontwikkel en tans is daar geen nuwe middel wat ontwikkel word nie, selfs nie eens in die navorsingsfase vir gebruik in produksiediermedisyne nie.”
Veeskool bekyk bulle van nader
Vanjaar gaan 25 plaaslike en internasionale sprekers hul kennis met opkomende en gevestigde kommersiële en stoetprodusente, asook ander belangstellendes deel.
Verhoed rampe op landbou-toerusting
Binne-in die enjin van ʼn selfaangedrewe stroper kom hitte, suurstof en brandstof byeen, wat dit ʼn ideale brandpunt maak.
Landbou-baasbreine stig dinktenk
“As ons nie ons integriteit kan verkoop en eties sake doen nie, hoe gaan ons hierdie vasteland laat werk?”
Orania, van stad na Afrikaner-hartland
“Ons het nie weggevlug nie; ons het ʼn uitkoms gesien om ons gekonsentreerd te vestig waar ons vir onsself ʼn politieke orde kan skep.”
Orania volstoom na stadsbou
Orania sal eersdaags ʼn moderne stad wees wat poog om vir tussen 10 000 en 14 000 inwoners ʼn “uitsonderlike woonervaring” te gee.
Bestel nou bloutong-entstof
Spring nou om betyds te wees vir die reënseisoen en om enige moontlike voorsieningskrisse wat oor die afgelope tyd die veebedryf geteister het vry te spring.
VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde
“Saai se inisiatiewe om plaaslik en internasionaal ʼn groter bewustheid van plaasaanvalle te skep is daarop gemik om druk op die Suid-Afrikaanse regering, en veral die veiligheidsmagte, te plaas om die probleem te erken en die landelike veiligheidsplan in te stel.”
RPO mik nou vir China
“Die plaaslike produsentepryse en die pryse van speenkalwers en voerlammers het reeds jaar tot jaar met 20% gedaal.”