Die jongste vervaardigingstegnieke soos robotiese sweiswerk word op die produksielyn vir TH-modelle ingespan, wat konsekwente gehalte tydens die onderstel- en balkkonstruksie verseker.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Mielies vorm steunpilaar van voedselsekerheid
Dit sou nie baie verstandig wees indien aanvaar word dat die onlangse rekordmielie-oeste vanaf 2020 tot 2022, van meer as 15 miljoen ton per jaar, die nuwe norm is nie.
RPO kap terug oor vleisbewering
“In die onlangse verlede is agt verwante navorsingsprojekte oor die koolstof- en watervoetspoor afgehandel, met twee bykomende projekte wat steeds aan die gang is.”
Huntex weer stewig op koers
“Al die kleiner ondernemings wat dit in die verlede nie kon bekostig nie, is nou hier.”
Gemeenskap spring in om damwal te herbou
Die boere en grondeienaars is bereid om weer te begin boer of die grond vir boerderye beskikbaar te stel.
Thabazimbi-gemeenskap bou ‘nuwe’ pad
Dit is een van die redes waarom kos so duur word.
Donker tyd vir eierboere
“Na verwagting sal die aanvraag na dagoud lêhenkuikens met 35% afneem en sal die aktiewe lêhenne wat vervang word met 11% afneem.
Optimisme dryf VL Jongboer-wenner
Dié pa van twee huiwer ook nie om self in te spring waar nodig is nie en het daarom al telkemale self plaaspaaie geskraap sodat die boerdery-aktiwiteite kan voortgaan.
Landbou-uitvoere na Afrika kort hupstoot
Die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCFTA), waaronder lede verlaagde tariewe en nie-tariefversperrings geniet, bied geleentheid om uitvoere te verhoog, hoewel dit nie ʼn kitsoplossing is nie.
ASA, UP vier bedryf met aartappelmaaltyd
“Suid-Afrikaners eet tans 23 kg aartappels per persoon per jaar en moet opgevoed word dat aartappels ʼn gesonder en veelsydige kossoort is, asook nuttig in ander produkte aangewend kan word.”
Stap saam deur die Bieliemieliefees
Ons kuier tussen dié landboustalletjies en demonstrasies by die Bieliemieliefees.
Case IH eerste met hidrouliese dieptebeheer
Case IH se ingenieurs het ʼn sensor bo-op die tande van sy Tiger-grondbewerker gesit om enige wegbreekaksie wat deur ʼn ongelyke werkdiepte veroorsaak word te log en te karteer vir die volgende seisoen.
Bieliemielie: van veiling tot fees
“Ek skryf die sukses van die fees aan ons lekker jong feeskomitee toe, wat sorg dat die vermaak uit nuut en oud bestaan om almal te akkommodeer.”
Groot pryse vir AWK se jongboer
“Die kompetisie dien as ʼn goeie maatstaf om jou werk en boerdery te meet.”
Pampoenrekord stap aan na 1 ton
ʼn Agterplaasboer van Meyerton het vir ʼn derde jaar agtereenvolgens die Goliat van Gat-kweekkompetisie gewen.
Graan SA: Behendige boere gaan uitblink
Tegnologie sal dit ook moontlik maak om in die nabye toekoms genetiese onderskeid te kan bepaal in gewasse soos sojabone en gars.
Zim-boere veg voort vir geregtigheid
ʼn Groep Zimbabwiese boere wat sedert 2000 van hul plase afgegooi is, het besluit om nie net hul lot te aanvaar nie, maar ʼn wetlike proses aan die gang te sit om reg te laat geskied.
Kry antwoorde by Son SA-energiekongres
“Ons wil saam lesse by mense en ondernemings leer wat alternatiewe oplossings beproef het en daaruit oplossings bied vir dié wat dit nog nie onderneem het nie.”
Goliat van Gat soek die grootste pampoene
“Jy kan ook onder meer kom kyk hoe ver jy ʼn pampoenpit kan spoeg en raai wat die pampoene weeg.”
Pluimveebedryf spartel, maar hou kop bo water
Pluimveeproduksie het van 19,7 miljoen voëls per week vergroot om sy teiken van 22,5 miljoen voëls per week te haal.